Berggrasland, bosland en woud van die Drakensberge

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Berggrasland, bosland en woud van die Drakensberge
Ekostreek
Ecoregion AT1004.svg
WWF-kode AT1004
Lande Suid-Afrika, Lesotho, eSwatini
Bioom Berggrasveld en -struikveld
Ekosone Afrotropiese gebied
Floraryk Paleotropis
Oppervlakte   202 000  km²
Beskerm %
Portaal  Portaalicoon   Biologie

Die berggrasland, bosland en woud van die Drakensberge is 'n WWF-ekostreek in Suid-Afrika en Lesotho.

Die gebied bestaan veral uit grasland en is tussen 1800 en 2500 m hoogte geleë. Naas grasland is daar plek-plek ook naaldwoud of ruigte. Hoër dele van die gebergte behoort tot 'n eie ekostreek, die hooggebergte van die Drakensberge (AT1003). Grasspesies wat hier volop groei is byvoorbeeld Monocymbium ceresiiforme, Diheteropogon filifolius, Sporobolus centrifugus, Harpochloa falx, Rendlia altera, Cymbopogon dieterlenii en Eulalia villosa.[1]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Galery[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]