Rivierklowe van Maputa- tot Pondoland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Rivierklowe van Maputa- tot Pondoland
Ekostreek
AT1012 map.png
WWF-kode AT1012
Bioom Mediterreense woud, bos- en struikveld
Ekosone Afrotropiese gebied
Floraryk Paleotropis
Oppervlakte   19 400  km²
Beskerm %
Portaal  Portaalicoon   Biologie

Die rivierklowe van Maputa- tot Pondoland is 'n WWF-ekostreek van Suid-Afrika wat veral die riviere van KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap omsoom. Kus toe grens dit aan die ekostreek AT0116, die kusreënwoud van Suid-Afrika se ooskus.

Kenmerkend aan hierdie streek is houtige spesies soos Diospyros dichrophylla, Euphorbia triangularis, Rhus dentata en Senecio deltoideus. Van die meer wydverspreide spesies is Putterlickia pyracantha, Rhoicissus tridentata, Grewia occidentalis, Phyllanthus verrucosus en die grasspesie Panicum maximum.[1]

Bewaringsgebiede[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]