Bespreking:Argentynse nasionale rugbyspan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Cscr-candidate.svg
Hierdie artikel is tans 'n Voorbladartikelkandidaat. 'n Voorbladartikel moet die beste van die Afrikaanse Wikipedia vertoon en moet dus aan verskeie kriteria voldoen. Skaaf dus gerus aan die taal, verbeter die artikel in ander opsigte, verminder rooi skakels deur nuwe inhoud te ontwikkel en lewer kommentaar op die nominasie.


Sin maak nie sin nie![wysig bron]

Sören: Tydens die 2016-Rugbykampioenskapreeks het die Poemas hul eerste twee wedstryde met die Springbokke gedeel, en die tweede een 26–24 op 27 Augustus 2016 in Salta gewen Moet dit wees, hulle het eerste twee wedstryde teen die Springbokke gespeel? Groete! Oesjaar (kontak) 07:45, 12 Desember 2019 (UTC)

Ai, dit verwys natuurlik na 'n gelykop. Die wedstryd in Salta was die derde een. Baie dankie vir jou moeite! Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 08:17, 12 Desember 2019 (UTC)