Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad/2020

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.


Turboskroef

Sperdatum:
17 Desember 2019
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Tegnies die moeilikste artikel wat ek nog geskryf het! Sal van die rooi skakels blou maak! Miskien 'n bietjie kort. Groete! Oesjaar 20:25, 17 November 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel 05:30, 19 November 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Baie dankie vir die harde werk, Deon! Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:30, 25 November 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Dit kan werk! Aliwal2012 06:59, 11 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Vreeslik interessant – Kaapwa1 19:32, 11 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun ~ Burgert 08:47, 12 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunSobaka 19:42, 12 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunCharlielv55 19:21, 18 Desember 2019
Wikipedia:Voorbladartikel week 1 2020 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:35, 29 Desember 2019 (UTC)

Wallabies

Sperdatum:
25 Desember 2019
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Dalk een van ons beste artikels oor 'n sportspan. Die artikel is na aanleiding van die voorbladartikels All Blacks en Springbokke uitgebrei. Hy bevat nou die volledige geskiedenis van die span, waar die Australiese kleure, embleem en naam vandaan kom en beskryf hul tuisstadions dwarsdeur Australië (wat al tydens rugbywêreldbekertoernooie ingespan is). Hul agteruitgang in onlangse jare is egter teleurstellend; die Wallabies word blykbaar tussen Nieu-Seeland en Suid-Afrika gekneus. Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:30, 25 November 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Na 'n paar verbeteringe van my kant af. Oesjaar 18:50, 11 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun ~ Burgert 06:51, 13 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunAliwal2012 (kontak) 08:43, 17 Desember 2019 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 2 2020 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:36, 5 Januarie 2020 (UTC)

Londen

Sperdatum:
14 Desember 2019
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel (kontak) 06:07, 14 November 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunCharlielv55
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Uitstekende artikel, het lankal vir hom gewag! Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 22:00, 12 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun ~ Burgert (kontak) 06:46, 13 Desember 2019 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 3 2020 Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:36, 12 Januarie 2020 (UTC)

Engelse nasionale rugbyspan

Sperdatum:
25 Desember 2019
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Dalk een van ons beste artikels oor 'n sportspan. Die artikel is na aanleiding van die voorbladartikels All Blacks en Springbokke uitgebrei. Hy bevat nou die volledige geskiedenis van die span, waar die Engelse kleure, embleem en naam vandaan kom en beskryf hul tuisstadion Twickenham in Londen (wat al tydens rugbywêreldbekertoernooie ingespan is). Engeland is tot dusver die enigste rugbyspan van die Noordelike Halfrond wat die Webb Ellis-beker omhoog kon hou. Engeland het al mooi toernooie soos die Rugbywêreldbeker 2015 gehuisves! Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:30, 25 November 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Goed gedoen Sören! Oesjaar 04:53, 2 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun ~ Burgert 06:50, 13 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun en geproeflees vir taalfoute – Aliwal2012 08:43, 19 Desember 2019 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 4 2020 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:35, 19 Januarie 2020 (UTC)

Alabama

Sperdatum:
11 Januarie 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Afrikaanse artikel uit die boonste rakke. Anoniem (wie is jy?)
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel 06:22, 11 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunGebruiker:Voyageur, daar is twee vrae op die besprekingsblad. Groete! Oesjaar 18:24, 11 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Uitstekende artikel, het lankal vir hom gewag! Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 22:00, 12 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun ~ Burgert (kontak) 06:45, 13 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Uitmuntend! Charlielv55 09:03, 13 Desember 2019 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 5 2020 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 22:34, 26 Januarie 2020 (UTC)

Franse nasionale rugbyspan

Sperdatum:
15 Januarie 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Dalk een van ons beste artikels oor 'n sportspan. Die artikel is na aanleiding van die voorbladartikels All Blacks en Springbokke uitgebrei. Hy bevat nou die volledige geskiedenis van die span, waar die Franse kleure, embleem en naam vandaan kom en beskryf hul tuisstadions dwarsdeur Frankryk (wat al tydens rugbywêreldbekertoernooie ingespan is). Frankryk is een van die groot gunstelinge in die Noordelike Halfrond om die Webb Ellis-beker omhoog te hou. Frankryk sal die komende Rugbywêreldbeker 2023 huisves! Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:30, 25 November 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun en geproeflees vir moontlike taalfoute – Aliwal2012 08:55, 3 Januarie 2020
Wikipedia:Voorbladartikel week 6 2020 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:34, 2 Februarie 2020 (UTC)

Seks

Sperdatum:
25 Desember 2019
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Baie interessante en belangrike onderwerp. :) Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:30, 25 November 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Gaan 'n bietjie opgewondenheid veroorsaak in die Afrikaanse gemeenskap... Groete! Oesjaar 10:54, 10 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Ruim artikel dek die onderwerp volledig. Gaan ons die illustrasies eerder verskuil wanneer dit op die voorblad geplaas word? --Aliwal2012 07:21, 11 Desember 2019 (UTC)
    • Symbol comment vote.svg Kommentaar Ek dink nie illustrasies moet verskuil word nie. Die illustrasies in die artikel is belangrik en moet ingesluit woord. – K175 (skil 'n appeltjie) 16:25, 6 Februarie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunK175 (skil 'n appeltjie) 16:25, 6 Februarie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunVoyageur (kontak) 18:37, 6 Februarie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 7 2020 – Groete, --Aliwal2012 (kontak) 22:48, 7 Februarie 2020 (UTC)

Sherman Firefly

Sperdatum:
8 Februarie 2020

Gemeenskap, ek lê hierdie artikel voor vir aanvaarding as 'n voorbladartikel! Groete! Oesjaar 18:32, 11 Desember 2019 (UTC)

  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel 08:48, 12 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Knap gedaan, Deon! Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 22:00, 12 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun ~ Burgert 06:47, 13 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunAliwal2012 08:54, 17 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunCharlielv55 19:18, 18 Desember 2019‎ (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunSobaka (kontak) 15:40, 6 Februarie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunK175 (skil 'n appeltjie) 16:26, 6 Februarie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 8 2020 – Groete, --Aliwal2012 (kontak) 19:51, 9 Februarie 2020 (UTC)

Hiernamaals

Sperdatum:
8 Februarie 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Artikel oor 'n interessante onderwerp en myns insiens geskik vir ons voorblad. Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 22:00, 12 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Ek gaan akkoord met SpesBona se kommentaar. Groete. Gebruiker:Charlielv55
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel 08:47, 13 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunSobaka (kontak) 15:41, 6 Februarie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunK175 (skil 'n appeltjie) 16:27, 6 Februarie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunVoyageur (kontak) 18:35, 6 Februarie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 9 2020 – Groete, --Aliwal2012 (kontak) 19:56, 14 Februarie 2020 (UTC)

Riga

Sperdatum:
15 Februarie 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Hierdie artikel dek myns insiens al die feite van 'n stad met hierdie grootte en bevolking, dus is dit klaar vir voorbladstatus. Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 22:00, 12 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun ~ Burgert 06:48, 13 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel 08:47, 13 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Die artikel is in goeie staat.- Kaapwa1 (kontak) 14:37, 15 Januarie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunOesjaar 07:33, 5 Februarie 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Charlie 08:14, 5 Februarie 2020‎
  • Symbol support vote.svg OndersteunK175 (skil 'n appeltjie) 16:34, 6 Februarie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 10 2020 – dankie vir u stem, --Aliwal2012 (kontak) 19:56, 14 Februarie 2020 (UTC)

Zambië

  • Ingesluit i.p.v. Libië vir hierdie week.
Wikipedia:Voorbladartikel week 11 2020 

Buiteaardse lewe

Sperdatum:
22 Februarie 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Artikel oor 'n interessante onderwerp en myns insiens geskik vir ons voorblad. Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 22:00, 12 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Baie goeie en interessante voorbladartikel. Net wat Afrikaans nodig het! Charlie
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel 08:47, 13 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunSobaka (kontak) 15:41, 6 Februarie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunK175 (skil 'n appeltjie) 16:28, 6 Februarie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunVoyageur (kontak) 18:36, 6 Februarie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 12 2020 Groete. --Aliwal2012 (kontak) 16:08, 23 Februarie 2020 (UTC)
Dalk een week later met die Italianers tussenin? Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:30, 23 Februarie 2020 (UTC)
Jammer SpesBona, die eerste opening vir dit is nou week 16. − Aliwal2012 16:36, 24 Februarie 2020 (UTC)

Roger Federer

Sperdatum:
22 Februarie 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Puik artikel deur – raai maar – Burgert! :) Ek moet maar net weer begin om al die tennisspelers gereeld te hersien. ;) Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 22:00, 12 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun − Dankie SpesBona! Jy't my oortuig - "Feddie" is sekerlik die beste sportsman van alle tye! :) – Charlie 08:14, 5 Februarie 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun aangesien hy nou in die land is! – Aliwal2012 23:37, 4 Februarie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunK175 (skil 'n appeltjie) 16:32, 6 Februarie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunDumbassman (kontak) 21:04, 7 Februarie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 13 2020 Groete. --Aliwal2012 (kontak) 16:08, 23 Februarie 2020 (UTC)

Dier

Sperdatum:
22 Februarie 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Nog 'n uitstekende artikel deur ~ Burgert! :) Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 22:00, 12 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel 08:47, 13 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunAliwal2012 08:54, 17 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunOesjaar 07:32, 5 Februarie 2020
  • Symbol support vote.svg OndersteunCharlie 08:14, 5 Februarie 2020‎
  • Symbol support vote.svg OndersteunK175 (skil 'n appeltjie) 16:30, 6 Februarie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 14 2020 Groete. --Aliwal2012 5 Maart 2020

Italiaanse nasionale rugbyspan

Sperdatum:
22 Februarie 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Die artikel is na aanleiding van die voorbladartikels All Blacks en Springbokke uitgebrei. Hy bevat nou die volledige geskiedenis van die span, waar die Italiaanse kleure, embleem en naam vandaan kom en beskryf hul tuisstadions dwarsdeur Italië (wat tot dusver nog nie 'n rugbywêreldbekertoernooi kon huisves nie). Veral hul aansluiting by die Sesnasies is natuurlik belangrik. Veral die nabyheid van die Italiaanse rugbystreek aan die Franse s'n is baie interessant. Dele van die artikel is uit Frans vertaal, derhalwe inhoud wat die Engelse artikel nie bevat nie! Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 10:30, 9 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun en geproeflees vir moontlike taalfoute – Aliwal2012 08:55, 3 Januarie 2020‎
    • Symbol comment vote.svg Kommentaar Ek dink ons kan maar die sportvoorblaaie ophoop, sodat dit later byderhand is indien geen ander kandidate gereed is nie. – K175 16:33, 6 Februarie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunSobaka (kontak) 16:53, 20 Februarie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunVoyageur (kontak) 23:17, 20 Februarie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun − Briljant! Charlielv55 12:31, 21 Februarie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunAliwal2012 16:36, 23 Februarie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 15 2020 Groete. -- Aliwal2012 5 Maart 2020

Warskou

Sperdatum:
22 Februarie 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Hierdie artikel dek myns insiens al die feite van 'n stad met hierdie grootte en bevolking, dus is dit klaar vir voorbladstatus. − Flag of South Africa.svg SpesBona 22:00, 12 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel 08:47, 13 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunAliwal2012 08:54, 17 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunCharlie 08:14, 5 Februarie 2020‎
  • Symbol support vote.svg OndersteunK175 (skil 'n appeltjie) 16:37, 6 Februarie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 16 2020 Groete. --Aliwal2012 5 Maart 2020

Voorlaaier (geweer)

Sperdatum:
1 Maart 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun − Mooi artikel geskryf deur J.E.H. Grobler en hier geplaas en versorg deur Gebruiker:Burgert Behr. Oesjaar (kontak) 08:52, 7 Februarie 2020 (UTC)
  • Symbol oppose vote.svg Gekant – 'n Goeie artikel, maar dit beskryf net voorlaaiers wat gebruik was in die Groot Trek. 'n Voorlaaier is net 'n tipe vuurwapen en is wêreldwyd gebruik. Daar is baie vermiste inligting in die artikel. - Rooiratel (kontak) 12:28, 7 Februarie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunAliwal2012 (kontak) 20:36, 7 Februarie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunDumbassman (kontak) 21:04, 7 Februarie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun − Baie goed! Charlielv55 12:32, 21 Februarie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun − Knap gedaan! Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:30, 23 Februarie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun − Uitstekende en oorspronklike artikel. ~ Burgert 11:28, 24 Februarie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 17 2020 Groete. --Aliwal2012 5 Maart 2020
  • Symbol question.svg Vraag − Kan enige bydraer vir ons 'n duideliker foto of skets v.d. geweer byvoeg vir die beoogde voorbladpoging? Dankie, --Aliwal2012 11:30, 5 Maart 2020 (UTC)

Karoo-supergroep

Sperdatum:
16 Maart 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun − Nog 'n uitstekende artikel deur Burgert Behr met vertaalde sketse! So na my hart! Goed gedoen! Oesjaar 11:36, 21 Februarie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunCharlielv55 12:30, 21 Februarie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunAliwal2012 16:36, 23 Februarie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun − Groete. Flag of South Africa.svg SpesBona 20:30, 23 Februarie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun − Definitief Dumbassman (kontak) 07:57, 24 Februarie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel (kontak) 04:59, 4 Maart 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 18 2020 Groete. --Aliwal2012 13:52, 20 Maart 2020‎

Skotse nasionale rugbyspan

Sperdatum:
19 Maart 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Dalk een van ons beste artikels oor 'n sportspan. Die artikel is na aanleiding van die voorbladartikels All Blacks en Springbokke uitgebrei. Hy bevat nou die volledige geskiedenis van die span, waar die Skotse kleure, embleem en naam vandaan kom en beskryf hul tuisstadion Murrayfield in Edinburg (wat al tydens rugbywêreldbekertoernooie ingespan is). Skotland en Wallis lyk myns insiens die beste, omdat hulle nou baie omvangryk is en baie geskiedenis, maar ook ander dinge bevat. Dele van die artikel is uit Frans vertaal, derhalwe inhoud wat die Engelse artikel nie bevat nie! Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:34, 1 Maart 2020 (UTC)
  • Symbol comment vote.svg Kommentaar – Nadat die Italiaanse eweknieë goed aanvaar is en ek met Aliwal2012 oor die sportartikels ooreengekom het ("al om die vier weke"). Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:34, 1 Maart 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 19 2020 Groete. --Aliwal2012 (kontak) 08:52, 18 April 2020‎

Apple Inc.

Sperdatum:
3 Mei 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Puik artikel geskep deur Puvircho en uitgebrei deur Voyageur. Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:30, 23 Februarie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunAliwal2012 10:51, 24 Februarie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun − Mens sal seker net iets aan al die rooi skakels moet doen. ~ Burgert (kontak) 11:30, 24 Februarie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunCharlielv55 (kontak) 12:07, 24 Februarie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunK175 (skil 'n appeltjie) 07:57, 5 Maart 2020 (UTC)
  • Symbol comment vote.svg Kommentaar − Artikel bevat te veel rooi skakels van belangrike mense en onderwerpe. Ek het dit probeer gereed kry vir die voorblad, maar dit gaan nie goed af nie! Daar is ook geen treffende voorbladbeeld beskikbaar nie, ons wil seker nie die halfgekoude swart appel daar sien nie?
Kan enige iemand asb werk maak hiervan, anders land dit in die asblik! Groete --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 12:21, 24 April 2020 (UTC)
Die Apple-Wikipedia-span is reeds besig met redigeerwerk - die taak sal egter tyd neem. Ek vrees dat die hele artikel herskryf moet word - dit is iets wat ek graag as spanwerk met kollegas wil doen (= mense wat Apple se harde- en sagteware gebruik, Kaliforniese en/of Russiese spesialiste wat vir ons 'n egte voorbladartikel kan skep). Ons sal aandag gee aan Apple-hardeware vir professionele en privaat gebruik. Ek verstaan ook glad nie hoekom die Engelsmedium-Wikipedia 7 (sewe) verwysings nodig het om te bewys dat Apple Inc. se Europese filiaal in Ierland gesetel is nie. Voyageur (kontak) 18:13, 24 April 2020 (UTC)
Dankie Voyageur, ons waardeer jou inset/antwoord hieroor! --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 09:16, 25 April 2020 (UTC)
  • Symbol comment vote.svg Kommentaar – Jammer vir die omstandighede! Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 21:00, 28 April 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 20 2020 Groete. --Aliwal2012 12:45, 3 Mei 2020 (UTC)

Verenigde Koninkryk

Sperdatum:
17 April 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Afrikaanse artikel uit die boonste rakke. Charlielv55 (kontak) 11:32, 17 Maart 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel (kontak) 07:40, 26 Maart 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunWapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 19:18, 14 April 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Aangesien nou ook die Britse geskiedenis en sport daargestel is. Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:30, 15 April 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – I say, I say old chap! Oesjaar (kontak) 07:00, 18 April 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 21 2020 (vorentoe geskuif) Groete. --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 12:45, 16 Mei 2020 (UTC)

SACS

Sperdatum:
23 Maart 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Een van Morne se uitstekende artikels. Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:30, 23 Februarie 2020 (UTC)
    • Symbol comment vote.svg Kommentaar – Die hooffoto in die inligtingskassie ontbreek (rooi skakel) en moet eers reggestel word. --Aliwal2012(kontak) 11:02, 24 Februarie 2020 (UTC)
Symbol comment vote.svg Kommentaar – Daar is nou 'n foto. ~ Burgert (kontak) 11:48, 24 Februarie 2020 (UTC) [dankie! A]
  • Symbol support vote.svg Ondersteun ~ Burgert (kontak) 11:34, 24 Februarie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – 'n onvoorwaardelike, onbevooroordeelde en nugtere ja. Ook deel van ons geskiedenis – al is dit 'n Engelsmediumskool. Charlielv55 (kontak) 12:06, 24 Februarie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Goed gedoen. Oesjaar (kontak) 15:36, 24 Februarie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel (kontak) 04:59, 4 Maart 2020 (UTC)
  • Symbol oppose vote.svg Gekant – Ek is gekant teen die idee van 'n Engels-medium skool in 'n Nederlangstalige kolonie. – K175 (skil 'n appeltjie) 07:56, 5 Maart 2020 (UTC)
    • Symbol comment vote.svg Kommentaar@K175: Ai tog! Die stemming hier gaan oor of die wiki-artikel op standaard is vir voorbladstatus, nie of jy van die idee van die skool hou nie! --Aliwal2012(kontak) 10:42, 5 Maart 2020
    • Symbol comment vote.svg Kommentaar@Aliwal2012: Sê dit vir die mense wat teen Orania stem. - Rooiratel (kontak) 08:47, 5 Maart 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunAliwal2012 (kontak) 21:09, 16 Maart 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 22 2020 Groete. --Aliwal2012 15:27, 3 Mei 2020‎

Walliese nasionale rugbyspan

Sperdatum:
17 April 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Dalk een van ons beste artikels oor 'n sportspan. Die artikel is na aanleiding van die voorbladartikels All Blacks en Springbokke uitgebrei. Hy bevat nou die volledige geskiedenis van die span, waar die Walliese kleure, embleem en naam vandaan kom en beskryf hul tuisstadion Millenium in Cardiff (wat al tydens rugbywêreldbekertoernooie ingespan is). Wallis en Skotland lyk myns insiens die beste, omdat hulle nou baie omvangryk is en baie geskiedenis, maar ook ander dinge bevat. Ek hou ook van die prente, veral die Prins van Wallis se vere en ou spanfoto's. Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 21:15, 7 April 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunCharlielv55 (kontak) 12:26, 11 April 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunWapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 06:25, 18 April 2020 (SA)
Wikipedia:Voorbladartikel week 23 2020 Groete. --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 19:01, 22 Mei 2020 (UTC)

Tafelberg

Sperdatum:
1 April 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Waarskynlik Kaapstad se bekendste baken, uitgebrei deur Burgert Behr. Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 22:34, 1 Maart 2020
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel (kontak) 04:58, 4 Maart 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Kan iemand dalk net die rooi skakels na voorstede skep? Goed gedoen Burgert! Groete! Oesjaar 07:43, 4 Maart 2020
    • Symbol comment vote.svg Kommentaar – Ek kon een rooi skakel verbeter– Witteboomen. Die ander paar is nie voorstede nie; Boulders, Constantianek, Ceciliapark kom nie op StatsSA se sensusdata van 2011 voor nie. Op Googlekaarte lyk dit soos toegangshekke na die park. --Aliwal2012 10:18, 5 Maart 2020 (SA)
  • Symbol support vote.svg OndersteunAliwal2012 23:50, 5 Maart 2020 (SA)
  • Symbol support vote.svg OndersteunK175 (skil 'n appeltjie) 09:57, 5 Maart 2020
  • Symbol support vote.svg OndersteunCharlielv55 (kontak) 18:36, 5 Maart 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunOesjaar (kontak) 10:07, 26 Maart 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 24 2020 Groete. --Aliwal2012 20:35 22 Mei 2020‎  (UTC)

Asjantiryk

Sperdatum:
11 April 2020
Wikipedia:Voorbladartikel week 25 2020 Groete. --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 08:00, 23 Mei 2020 (UTC)

Kamtsjatka-skiereiland

Sperdatum:
13 April 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Baie interessante artikel deur Voyageur met pragtige foto's. Ook nie te lank of te kort nie. Charlielv55 (kontak) 13:30, 13 Maart 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 19:15, 19 Maart 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel (kontak) 07:40, 26 Maart 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunWapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 10:25, 28 Maart 2020 (SA)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Lekker Voya! Oesjaar (kontak) 12:24, 6 April 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 26 2020 Groete. --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 12:45, 3 Mei 2020 (UTC)

Argentynse nasionale rugbyspan

Sperdatum:
20 Mei 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Volledige geskiedenis van die span, waar die Argentynse kleure, embleem en naam vandaan kom en beskryf hul tuisstadions dwarsdeur Argentinië (wat tot dusver nog nie 'n rugbywêreldbekertoernooi kon huisves nie). Veral hul aansluiting by die Rugbykampioenskap is natuurlik belangrik. Let op hul wenrekord teenoor al die ander Suid-Amerikaanse spanne. Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:30, 25 November 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunWapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 08:24, 18 April 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunCharlielv55 (kontak) 20:49, 26 April 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun ~ Burgert (kontak) 09:09, 5 Mei 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunK175 (skil 'n appeltjie) 17:15, 8 Mei 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 27 2020 --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 10:43, 22 Mei 2020 (UTC)

Wallis

Sperdatum:
19 April 2020
Wikipedia:Voorbladartikel week 28 2020 --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 10:43, 8 Mei 2020 (UTC)

Koesj

Sperdatum:
19 April 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Baie interessante artikel, vertaal deur Burgert Behr. Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 19:15, 19 Maart 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel (kontak) 07:40, 26 Maart 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunCharlielv55 (kontak) 09:25, 26 Maart 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunWapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 10:25, 28 Maart 2020 (SA)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Nog eens: goed gedoen! Oesjaar (kontak) 12:25, 6 April 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 29 2020 --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 11:54, 11 Junie 2020 (UTC)

Botswana

Sperdatum:
19 April 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Soos al belowe uitgebrei uit die Engelse wiki, maar ook met inhoud wat nie daar bestaan nie. Botswana is een van Afrika se oudste en mees stabiele demokrasieë en boonop 'n veilige plek vir olifante! Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 19:15, 19 Maart 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel (kontak) 07:40, 26 Maart 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunBotswana is 'n hedendaagse Eden! Charlielv55 (kontak) 09:27, 26 Maart 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun ~ Burgert (kontak) 11:51, 26 Maart 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunWapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 10:25, 28 Maart 2020 (SA)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Lekker man lekker! Oesjaar (kontak) 07:02, 18 April 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 30 2020 --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 11:54, 11 Junie 2020 (UTC)

Bernard Montgomery

Sperdatum:
8 Junie 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Dit kan seker doen met 'n bietjie meer beelde en minder rooi skakels; maar oor die algemeen lyk dit goed. – Rooiratel (kontak) 13:00, 28 Mei 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Alreeds baie verbeter deur myself, eerste keer wat ek gesien het hoe swak vertalers is... Groete! Oesjaar (kontak) 20:17, 28 Mei 2020 (UTC) Naskrif: Hier is 'n moerse klomp werk nodig om die rekenaar vertaling te verbeter. Hulp word benodig. Oesjaar (kontak) 07:10, 29 Mei 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 19:35, 31 Mei 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunSobaka (kontak) 06:28, 4 Junie 2020 (UTC) Het self verbeter aan die artikel. Nog afronding nodig maar heelwat beter.
  • Symbol support vote.svg OndersteunCharlielv55 (kontak) 09:57, 4 Junie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – skaaf maar nog daaraan, dis 'n lang artikel! --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 10:43, 4 Junie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Kaapwa1 (kontak) 10:33, 15 Junie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 31 2020 Groete, --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 10:56, 8 Junie 2020 (UTC)

Ierse nasionale rugbyspan

Sperdatum:
7 Junie 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Bevat nou die volledige geskiedenis van die span, die stryd – maar ook die samewerking tussen Noord-Ierland en die Republiek Ierland – en beskryf hul tuisstadion Aviva in Dublin. Die Ierse rugbyspan beslis egter min rugbywedstryde in die noorde. Interessant fokus die Engelse artikel nie so sterk op die Ierse samewerking nie. Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 10:30, 9 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – ons plaas 'n sportvoorblad elke vierde week. Aliwal2012 20:32, 29 Mei 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunSobaka (kontak) 06:28, 4 Junie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Charlielv55 (kontak) 09:57, 4 Junie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 32 2020 Groete, --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 12:00, 11 Junie 2020 (UTC)

Treviso

Sperdatum:
6 Mei 2020
Wikipedia:Voorbladartikel week 33 2020 Groete, --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 11:54, 11 Junie 2020 (UTC)

Triton (maan)

Sperdatum:
28 Mei 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Ruimteartikel, oorspronklik deur myself geskep, en – baie belangriker – Burgert Behr het die Engelse voorbladartikel vertaal. Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 18:05, 14 April 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel (kontak) 10:32, 16 April 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Altyd mal oor ruimte artikels! Oesjaar (kontak) 07:07, 18 April 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunCharlielv55 (kontak) 20:48, 26 April 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunK175 (skil 'n appeltjie) 17:15, 8 Mei 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunWapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 00:50, 23 Mei 2020 (SA)
Wikipedia:Voorbladartikel week 34 2020 Groete, --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 11:54, 11 Junie 2020 (UTC)

Italië

Sperdatum:
5 Junie 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Is daar 'n mooier land in die wêreld as Italië? Wragtig nie! Charlielv55 (kontak) 13:48, 8 April 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel (kontak) 10:32, 16 April 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Aangesien nou ook die Italiaanse geskiedenis daargestel is. Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 18:00, 16 April 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunK175 (skil 'n appeltjie) 17:15, 8 Mei 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunWapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 00:50, 23 Mei 2020 (SA)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun ~ Burgert (kontak) 09:50, 30 Mei 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunSobaka (kontak) 06:28, 4 Junie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 35 2020 Groete, --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 1:26, 11 Junie 2020 (UTC)

Neolitiese Omwenteling

Sperdatum:
25 Mei 2020
Wikipedia:Voorbladartikel week 36 2020 Groete, --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 11:54, 11 Junie 2020 (UTC)

Verenigde State se nasionale rugbyspan

Sperdatum:
14 Junie 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Bevat nou die volledige geskiedenis van die span, waar die Amerikaanse kleure, embleem en naam vandaan kom en beskryf hul tuisstadions dwarsdeur die VSA. Veral hul geskiedenis met tydperke van goeie rugby (goud in beide die Olimpiese Somerspele 1920 en 1924), maar ook sterk agteruitgang, is baie interessant! Myns insiens die grootste verrassing van die artikelsreeks, veral te danke aan die goeie Engelse artikel. Die ou spanfoto van die Rugbywêreldbeker 1991 is blykbaar skaars. Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 10:30, 9 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – ons plaas 'n sportvoorblad elke vierde week --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 20:32, 29 Mei 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun ~ Burgert (kontak) 09:50, 30 Mei 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunSobaka (kontak) 06:28, 4 Junie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunCharlielv55 (kontak) 09:57, 4 Junie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 37 2020 Groete, --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 11:54, 11 Junie 2020 (UTC)

Waarneembare heelal

Sperdatum:
8 Junie 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Artikel deur my oor 'n interessante onderwerp volgens my. ~ Burgert (kontak) 08:57, 25 Mei 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Altyd 'n voorreg om jou artikels te lees! (Burgert sal vir ons nog baie voorblaaie skryf vir 'n pak 30 sigarette!) Groete! Oesjaar (kontak) 09:12, 25 Mei 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunVoyageur (kontak) 09:46, 25 Mei 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel (kontak) 11:11, 25 Mei 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Ruimteartikels altyd! Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 19:35, 31 Mei 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunWapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 11:16, 2 Junie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunSobaka (kontak) 06:28, 4 Junie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunCharlielv55 (kontak) 09:57, 4 Junie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 38 2020 Groete, --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 11:54, 11 Junie 2020 (UTC)

Edward Teller

Sperdatum:
16 Junie 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Iemand wat 'n groot invloed op die wêreld gehad het... Kort nog 'n bietjie proeflees. Groete! Oesjaar (kontak) 20:17, 28 Mei 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 19:35, 31 Mei 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel (kontak) 14:00, 3 Junie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunSobaka (kontak) 06:28, 4 Junie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunCharlielv55 (kontak) 09:57, 4 Junie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunWapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 11:10, 5 Junie 2020 (SA)
Wikipedia:Voorbladartikel week 39 2020 Groete, --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 19:37, 16 Junie 2020 (UTC)

Misdaad en Straf

Sperdatum:
29 Junie 2020
Wikipedia:Voorbladartikel week 40 2020 Groete, --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 12:51, 8 Julie 2020 (UTC)

Amsterdam

Sperdatum:
4 Julie 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Soos al belowe is hierdie artikel uit die drie tale Duits, Engels én Nederlands vertaal. Dit bevat dus inligting wat al drie tale (van die ander) nie het nie. Ek hoop maar die moeite was suksesvol. Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 21:45, 4 Junie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunCharlielv55 (kontak) 06:25, 5 Junie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunWapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 11:10, 5 Junie 2020 (SA)
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel (kontak) 09:25, 8 Junie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 41 2020 Groete, --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 12:51, 8 Julie 2020 (UTC)

Paleolitikum

Sperdatum:
4 Julie 2020
Wikipedia:Voorbladartikel week 42 2020 Groete, --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 12:51, 8 Julie 2020 (UTC)