Bespreking:Baardmannetjie
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Baardmannetjie-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Baardmannetjie
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Scaly-feathered weaver vs Bearded reedling
[wysig bron]Hierdie artikel skakel met die Engelse Bearded reedling, maar die Baardmannetjie is 'n Scaly-feathered weaver in Engels (verwys ook daarna in die artikel). Help kenners! Dumbassman (kontak) 14:50, 15 April 2021 (UTC)
- Ons artikel (Sporopipes squamifrons) skakel waarskynlik na die verkeerde Engelse artikel, Panurus biarmicus. Dit moet na Scaly-feathered weaver (Sporopipes squamifrons) skakel. Maar die Nederlanders noem die Sporopipes squamifrons 'n "baardmanwewer". Hulle "baardman" is 'n Panurus biarmicus. ~ Burgert (kontak) 18:31, 15 April 2021 (UTC)
- Baie dankie Dumbassman (kontak) 06:39, 16 April 2021 (UTC)
- Ek het dit nou op wikidata na die korrekte bladsy geskakel. - Rooiratel (kontak) 08:00, 16 April 2021 (UTC)
- Ek sien die artikel en inligting is korrek maar die fotos is foutief. Kan dit reggemaak word asseblief. KoosdW (kontak) 09:54, 17 Maart 2023 (UTC)
- Foto verander na die op Wikidata.