Bespreking:Besetting van Japan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Goeie more, het Japan nie op 2 September 1945 oorgegee en die besetting op dieselfde dag begin nie? Ek is seker, die Tweede Wêreldoorlog het tussen 1 September 1939 en 2 September 1945 plaasgevind. Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 23:14, 27 Mei 2015 (UTC)Beantwoord[antwoord]

Geen idee nie. Die inligting kom uit nl:Bezetting van Japan. Groete. Frank (kontak) 06:30, 28 Mei 2015 (UTC)Beantwoord[antwoord]
Die Engelse Wikipedia-artikel het meer inligting daaroor. Groete --Voyageur (kontak) 11:45, 28 Mei 2015 (UTC)Beantwoord[antwoord]