Bespreking:Gevleuelde uitdrukking

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Voorbeelde benodig[wysig bron]

'n Paar voorbeelde mag nuttig wees. JMK (kontak) 21:12, 23 Maart 2014 (UTC)

Ek het so 12 voorbeelde onlangs by idiome bygevoeg, maar is nie seker watter taalkundig hier gepas sal wees nie.
Miskien kan jy help? Dankie vir jou belangstelling! Aliwal2012 (kontak) 08:41, 24 Maart 2014 (UTC)