Bespreking:Kaprivistrook

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Dink julle nie ons moet dit maar "Caprivistrook" maak nie? Die "K" lyk vir my uit sy plek uit! Aliwal2012 (kontak) 14:55, 13 Januarie 2013 (UTC)

Ek het geen persoonlike voorkeur nie. Wou dit eers as "Caprivistrook" skep, toe sien ek 'n paar Afrikaanse blaaie op die Internet wat dit met 'n K spel. Groete. Naudefj (kontak) 15:01, 13 Januarie 2013 (UTC)
Dankie, gelees Aliwal2012 (kontak) 15:16, 13 Januarie 2013 (UTC)
Ek voel tog dat hierdie blad met ’n “C” moet wees. Dit is immers vernoem na ’n ene Caprivi? Puvircho (kontak) 10:07, 26 September 2015 (UTC)