Bespreking:Murasaki

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Dit is my eerste poging om 'n nuwe blad te skep. Ek het grootliks op die Engelse artikel gesteun. Daar is nog veel wat daaraan gedoen moet word (besef ek) maar ek is nog onseker. Ek is onkundig oor die gebruike (bv. sjablone en verwysings) en sekere taalkwessies (Japannese vs Japanese in hierdie artikel). 'n Bietjie hand-vashou sal baie help! Ek wil graag nog byvoegings maak, want ek het nog kennis oor die onderwerp. Ek wil graag ook 'n blad skep oor die boek, "Die verhaal van Genji"Teachalakazi (kontak) 15:09, 12 Mei 2013 (UTC)

Die artikel is reeds van hoogstaande gehalte. Klein foutjies kan altyd later reggestel word. Moet asb. nie dat dit jou terughou nie.
NS: "Japannese" lyk vir my 100% reg (nes jy dit gebruik het).
Groete. Frank (kontak) 15:16, 12 Mei 2013 (UTC)
Moenie bekommer nie, na 3 jaar maak ander mense ook my onkunde reg! Oesjaar (kontak) 18:38, 12 Mei 2013 (UTC)