Bespreking:Vlakfontein

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ligging[wysig bron]

Now this is confusing: The English article states its located in Mpumalanga. However, the koordinate there tells me that it's located in the Free State. Furthermore, when I type 'Vlakfontein' on Google Maps it comes up with the following:

  • Vlakfontein, Gauteng
  • Vlakfontein, N. Cape
  • Vlakfontein, Mpumalanga
  • Vlakfontein, Johannesburg, Gauteng
  • Vlakfontein, North-west
  • and Vlakfontein Free State (the one which the Koordinate led me to.

I personally think it's the Vlakfontein in Mpumalanga (the one inbetween Ermelo en Breyten), but can anyone help me on this one?Ben Bezuidenhout (kontak) 17:40, 12 November 2009 (UTC)

Sulke kort artikels is in elk geval geheel en al sinneloos. Daar's geen manier om te weet waar dit is as die artikel geen bykomende inligting gee nie, byvoorbeeld naby watter ander dorp geleë, in watter distrik of aan watter pad. Dié soort artikels dra niks tot Wikipedia by nie, buiten om die getal artikels meer te maak. Morne (kontak) 20:26, 12 November 2009 (UTC)
Hierdie artikels is nouwel 'n bietjie kort, maar ek kan nie sien dat dit seer maak nie... die hoop is dat iemand met kennis oor die onderwerp natuurlik in die toekoms ietsie tot die artikel sal byvoeg. Concerning which town this is, I am sorry that I could not help you in that regard. — Adriaan (Bespreking • Bydraes) 05:17, 13 November 2009 (UTC)
Ek dink ook ons moet daarteen waak om gebruikers se bydraes as "sinneloos" te beskryf. Ben (die skepper van die artikel) gaan dikwels terug na hierdie kort artikels en vul dit dan aan soos hy meer inligting daaroor vind, byvoorbeeld die inwonertal, geskiedenis van die naam, ens. Anrie (kontak) 06:14, 13 November 2009 (UTC)
I can understand how annoying short articles can get (such as the Soria ones), but I havn't got the courage to expermiment using better vocabulary, in case I make a grammar mistake and then the article is bad Afrikaans. Besides that the reason I didn't add anything to this article is because I don't know which one it is. But as you requested I will expand the other articles I created now.Ben Bezuidenhout (kontak) 07:12, 13 November 2009 (UTC)
Ben, jy kan gerus eksperimenteer. Daar's baie mense wat graag jou "taalfoute" sal regmaak. Ek glo egter voor 'n mens 'n artikel begin, moet jy 'n goeie idee hê waaroor jy dit gaan skryf. Gebruik dus miskien liewer jou energie en ywer om artikels te skep oor onderwerpe waaroor jy genoeg inligting het om dit sinvol (ondubbelsinnig) aan te bied. Omdat daar minstens vyf plekkies met die naam Vlakfontein is, is dié artikel nou verwarrend. Dit sal dalk sin maak om liewer 'n aanstuur-artikel te skep na die verskillende plekke met dié naam, hoewel dit steeds moeilik sal wees om inligting oor elkeen te kry. By the way, Mozilla Firefox has quite a good Afrikaans spell checker as an add-on. You can install it by going here: [1]. Also, there's an Afrikaans spell checker for Word at: [2]. Morne (kontak) 07:54, 13 November 2009 (UTC)
The only query I have is in the case of my 'experiments' go unchecked, then creating the article was the wrong thing to do. Then again I don't also want to eat up all your time on Wikipedia. Maar baie dankie for all your help so far. Ben Bezuidenhout (kontak) 16:11, 13 November 2009 (UTC)
If you're uncertain about something, simply send me a message to check it. I really enjoy editing and proofreading, and it shouldn't take forever if your articles are generally brief. Morne (kontak) 16:53, 13 November 2009 (UTC)