Binzhou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Binzhou
滨州
'n Uitsig oor Yejing in Binzhou.
'n Uitsig oor Yejing in Binzhou.
Ligging van Binzhou op 'n kaart (Volksrepubliek China)
Binzhou
Binzhou
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 37°22′00″N 118°00′00″O / 37.36667°N 118.00000°O / 37.36667; 118.00000Koördinate: 37°22′00″N 118°00′00″O / 37.36667°N 118.00000°O / 37.36667; 118.00000
Land Vlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Provinsie Sjandong
Regering
 - Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee Sun Dehan (孙德汉)
 - Burgemeester An Shiyin (安世银)
Oppervlak
 - Stad 9 444,65 km²  (3 646,6 vk m)
Bevolking (2004)
 - Stad 3 661 500
 - Digtheid 390/km² (1 000/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Skakelkode(s) 543
Webwerf: binzhou.gov.cn

Binzhou (Chinees: 滨州) is 'n stad in die Chinese provinsie Sjandong met 'n bevolking van 3 661 500 in 2004. Die stad is in die ooste van China, suid van Beijing en Tianjin aan die Geelrivier geleë. Binzhou grens in die suidweste aan Jinan, in die weste aan Dezhou, in die suide aan Zibo en in die ooste aan Dongying.