Bitterblaar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bitterblaar
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(klade): Angiosperms
(klade): Eudicots
(klade): Asterids
Orde: Asterales
Familie: Asteraceae
Genus: Brachylaena
Spesie: B. elliptica
Binomiale naam
Brachylaena elliptica
(Thunb.) Less., 1832

Die Bitterblaar of suurbos (Brachylaena elliptica) is 'n struik of klein boom wat voorkom vanaf Port Elizabeth tot in die suide van KwaZulu-Natal. Die boom groei in kus- en oewerbos asook in bosveld in laagliggende streke. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys. Dit is endemies aan Suid-Afrika.[1]

Bronne[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]