Bloukwartel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bloukwartel
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Galliformes
Familie: Phasianidae
Subfamilie: Perdicinae
Genus: Coturnix
Spesie: C. adansonii
Binomiale naam
Coturnix adansonii
Verreaux & Verreaux, 1851
Sinonieme

Excalfactoria adansoni

Die Bloukwartel (Coturnix adansonii) is 'n seldsame standvoël wat voorkom in sleg drie areas in Suider-Afrika; sentraal Zimbabwe, die kus en binneland in sentraal Mosambiek en die noordkus van KwaZulu-Natal. In Engels staan die voël bekend as die Blue Quail. Die voël is 12 – 14 cm groot en weeg 40 - 50 gram. Roep en sang: 'n Hoë tee-ti-ti. Die voëls leef nomadies in vogtige en oorstroomde grasvelde.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Coturnix adansonii

Bron[wysig | wysig bron]