Bokrambossie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Bokrambossie
Schkuhria pinnata - Bergianska trädgården - Stockholm, Sweden - DSC00162.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
S. pinnata
Binomiale naam
Schkuhria pinnata
(Lam.) Kuntze ex Thell.
Sinonieme
  • Schkuhria bonariensis Hook. & Arn.
  • ensomeer [1]

Die bokrambossie (Schkuhria pinnata (Lam.) Kuntze ex Thell.) is 'n plant wat uitheems aan Suid-Afrika is.[2] Dit is een van die onkruidspesies wat in mielievelde voorkom.[3] Die oorspronklike voorkomsgebied is van Arizona in die Verenigde State, deur Meksiko en Sentraal-Amerika, Peru, Bolivia tot noordelik Argentina. Dit groei nou ook in die Suider-Afrika, Kenia, die ooste van Australië, Japan, Spanje en Engeland.[4]

Dit is 'n eenjarige plant wat 70 hoog kan word. Dit kry talle klein geel blommetjies en die regop stammetjies kan houtig word. In Peru word dit deur die Ketsjwa-sprekende bevolking van die Andes Canchalagua genoem. Hulle gebruik is as medisinale kruid teen talle kwale.[5] Dit word ook in Suid-Afrika teen diabetes gebruik, maar navorsing het aangetoon dat asetoonekstrakte toksies is.[6]

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Plant List" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Augustus 2019.
  2. "SANBI-rooilys". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020.
  3. Biology and ecology of weeds, W. Holzner, M. Numata, Springer Science & Business Media, 2013, ISBN 9401709165, ISBN 9789401709163 bls. 341
  4. (in Engels) http://www.gbif.org/species/3101235. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Augustus 2019. Ontbrekende of leë |title= (help)
  5. rain-tree.com.
  6. Hypoglycaemic activity of four plant extracts traditionally used in South Africa for diabetes. Deutschländer MS, van de Venter M, Roux S, Louw J, Lall N. J Ethnopharmacol. 2009 Jul 30;124(3):619-24.