Bosjakkalsvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Bosjakkalsvoël
Forest Buzzard, Buteo trizonatus, at Hangklip Forest, Makhado, Limpopo Province, South Africa (20761505461).jpg
Bosjakkalsvoël naby Louis Trichardt
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. trizonatus
Binomiale naam
Buteo trizonatus
Rudebeck, 1957

Die Bosjakkalsvoël (Buteo trizonatus, sin. Buteo oreophilus trizonatus) is 'n endemiese, gelokaliseerde standvoël wat in woude en plantasies in streke in Suid-Afrika voorkom. Die voël is 45 – 50 cm groot, weeg 510 - 700 g met 'n vlerkspan van 1,0 - 1.2 meter. Die voël vang meestal knaagdiere, reptiele en voëls. In Engels staan die voël bekend as Forest buzzard.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Buteo trizonatus

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Buteo oreophilus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.