Bostaaibos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bostaaibos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(klade): Angiospermae
(klade): Eudicots
(klade): Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Anacardiaceae
Genus: Rhus
Spesie: R. chirindensis
Binomiale naam
Rhus chirindensis
Baker f.

Die Bostaaibos (Rhus chirindensis) is 'n boom wat voorkom aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika. Hierdie boom word die hoogste van die genus en groei meestal in woude maar kan ook soms as 'n struik voorkom. Die vrugte (5 mm in deursnee) is eers gelerig-pienk en word later rooi wanneer dit ryp is. Die blare is donkergroen en elke blaar bestaan uit drie blaartjies en die jong blaartjies is rooi gespikkel.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]