Gaan na inhoud

Bosveldpapegaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Bosveldpapegaai
'n Bosveldpapegaai in Zimbabwe.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Superfamilie:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
P. meyeri
Binomiale naam
Poicephalus meyeri
Verspreiding en rasse.

Die Bosveldpapegaai (Poicephalus meyeri) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en nomade in savanne en breëblaarboomveld. Die voël kom in Zimbabwe, die noorde en ooste van Botswana en Noordoos-Namibië voor.

Die voël is 21–24 cm lank en weeg 100-130 gram. In Engels staan die voël bekend as die Meyer's Parrot.

Fotogalery

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. BirdLife International (2012). "Poicephalus meyeri". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)