Bosveldsaffraan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Bosveldsaffraan
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. transvaalense
Binomiale naam
Elaeodendron transvaalense
?

Die Bosveldsaffraan (Elaeodendron transvaalense) is 'n klein boom wat voorkom vanaf KwaZulu-Natal noordwaarts tot in Zimbabwe en weswaarts deur die noorde van Botswana tot in die middel van Namibië. Die boom groei op miershope en langs waterlope in bosveldhabitat.

Bron[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]