Brad Pitt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Brad Pitt
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Pitt by die 2014-première van Fury.

Geboortenaam William Bradley Pitt
Geboorte 18 Desember 1963 (1963-12-18) (52 jaar oud)
Shawnee, Oklahoma (Verenigde State)
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Ouers William Alvin Pitt
Jane Etta (née Hillhouse)
Lewensmaat Jennifer Aniston (2000–2005)
Angelina Jolie (2014–2016)
Kinders 6 (3 is aangenome)
Beroep(e) Akteur, rolprentvervaardiger
Rolprente Fight Club, The Curious Case of Benjamin Button
Toekennings Golden Globe vir Twelve Monkeys
Internet-rolprentdatabasis-profiel

William Bradley "Brad" Pitt[1] (* 18 Desember 1963 in Shawnee, Oklahoma) is 'n Amerikaanse akteur en rolprentvervaardiger. Hy word as een van die wêreld se aantreklikste mans geag en sy nie-beroepslewe word wyd gepubliseer.[2][3] Pitt het twee Academy-toekenningsnominasies ontvang en een Golden Globe-toekenning uit vier nominasies gewen.

Verwysings

  1. Dinh, Mai; Janet Murphy. “Brad Pitt Biography”. People-tydskrif. URL besoek op 16 Mei 2008.
  2. "Brad Pitt 'sexiest man alive'", BBC News, BBC, 2 November 2000. URL besoek op 15 November 2008.
  3. Bryner, Jeanna (23 Augustus 2007). “Study: Men With 'Cavemen' Faces Most Attractive to Women”. Fox News. URL besoek op 1Januarie 2008.

Eksterne skakels