Bronssuikerbekkie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bronssuikerbekkie
Mannetjie wat Leonotis-bloeisels vreet.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Nectariniidae
Genus: Nectarinia
Spesie: N. kilimensis
Binomiale naam
Nectarinia kilimensis
Shelley, 1884

Die Bronssuikerbekkie (Nectarinia kilimensis) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël en nomade van woudrande, varingveld en aangrensende grasveld. Die voël is 14 – 22 cm groot en weeg 12 - 17 gram. In Engels staan die voël bekend as die Bronzy Sunbird.

'n Bronssuikerbekkie

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Nectarinia kilimensis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Verkry op 16 Julie 2012.