Gaan na inhoud

Brosblaar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Brosblaar
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. transvaalica
Binomiale naam
Galpinia transvaalica
N.E.Br., (1894)
Sinonieme
  • Galpinia parviflora H.M.L.Forbes

Die brosblaar of transvaalliguster (Galpinia transvaalica) is 'n struik of 'n klein boom wat in die bosveld op klipperige plekke voorkom. Die boom kom voor noordwaarts vanaf Durban, al langs die Lebomboberge tot oorkant die Limpoporivier in Zimbabwe asook Mosambiek en Eswatini.[1] Die vrugte is klein, harde kapsules.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]