Bruckner de Villiers

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bruckner de Villiers
Die 19 "Gesuiwerde" Nasionaliste wat in 1934 in die party gebly en nie met die Suid-Afrikaanse Party saamgesmelt het om die Verenigde Party te vorm nie. Agter van links na regs: S.P. le Roux, R.A.T. van der Merwe, F.C. Erasmus, P.J.H. Luttig, J.J. Haywood. Tweede ry van agter: L.J. Vosloo, dr. N.J. van der Merwe, ds. D.F. Malan, adv. J.H.H. de Waal, A.L. Badenhorst. Derde ry: P.O. Sauer, dr. Karl Bremer, adv. J.G. Strijdom, ds. C.W.M. du Toit. Voorste ry: J.F. van G. Bekker, adv. C.R. Swart, Bruckner de Villiers, C.H. Geldenhuys, G.P. Steyn.

Wilhelm Bruckner de Villiers (16 Maart 1875 - 21 Julie 1948) was 'n Volksraadslid van die Nasionale Party vir die kiesafdeling Barkly van 13 Maart 1920 tot 31 Desember 1920 en weer van 18 Junie 1924 tot 30 April 1929 asook vir Stellenbosch van 13 Junie 1929 tot 11 April 1938 toe die Verenigde Party se Henry Fagan hom klop met 30 stemme.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]