Gaan na inhoud

Geelbruin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Bruingeel)
#F0DC82

Geelbruin (ook vaalgeel) is 'n kleur wat tussen geel en bruin op die kleurwiel lê.

Kleurkoördinate

[wysig | wysig bron]

Volgens verskeie kleurskemas word geelbruin as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #F0DC82
RGB-kleurmodel (240, 220, 130)
CMYK (0, 8, 46, 6)
HSV (49°, 46%, 94%)

Sien ook

[wysig | wysig bron]