Bryan Ruiz

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bryan Ruiz
Bryan-Ruiz-Gonzales.jpg
Persoonlike inligting
Geboortenaam Bryan Jafet Ruiz González[1]
Gebore 18 Augustus 1985 (1985-08-18) (29 jaar oud)
Geboorteplek San José, Costa Rica
Hoogte 1,88 m[2]
Speelposisie tweede aanvaller / aanvallende middelveldspeler
Klub inligting
Huidige klub Fulham
Nommer 10
Senior-loopbaan*
Jare Span Kere (Doele)
2003–2006 Alajuelense 66 (21)
2006–2009 Gent 78 (26)
2009–2011 Twente 65 (35)
2011– Fulham 84 (12)
2014 PSV (leen) 14 (5)
Nasionale span
2005– Costa Rica 71 (16)
Sjabloon:Infobox medal templates
* Kere vir senior klub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 18 Januarie 2015.

† Kere uitgedraf (Doele).

‡ National team caps and goals correct as of 8 November 2014

Bryan Jafet Ruiz González (San José, 18 Augustus 1985) is 'n Costa Ricaanse professionele sokkerspeler wat vir Fulham en die Costa Ricaanse nasionale sokkerspan speel. Hy is 'n aanvaller. Bryan Ruiz is baie populêr in Nederland en Costa Rica as gevolg van sy goeie spel vir FC Twente.

Klubs[wysig | wysig bron]

Klub Seisoen Liga Wedstryde Doelpunte
Alajuelense 2003/04 Liga Costarricense de Primera División 17 3
Alajuelense 2004/05 Liga Costarricense de Primera División 31 13
Alajuelense 2005/06 Liga Costarricense de Primera División 35 8
KAA Gent 2006/07 Eerste klasse 16 3
KAA Gent 2007/08 Eerste klasse 31 11
KAA Gent 2008/09 Eerste klasse 32 12
FC Twente 2009/10 Eredivisie 34 24
FC Twente 2010/11 Eredivisie 27 9
FC Twente 2011/12 Eredivisie 3 2
Fulham 2011/12 Premier League 26 2
Fulham 2012/13 Premier League  ?  ?

Hy het 71 keer uitgedraf vir die Costa Ricaanse nasionale sokkerspan, waartydens hy 16 doelpunte aangeteken het.

Erelys[wysig | wysig bron]

  • Alajuelense
1x Kampioen Costa Rica (2005)
1x Champions Cup (2004)
1x Copa Interclubes UNCAF (2005)
  • FC Twente
1x Kampioen Nederland (2009/10)
1x KNVB-Beker (2011)
2x Johan Cruijff Schaal (2010, 2011)

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Premier League Clubs submit Squad Lists”. (PDF) premierleague.com. Premier League: 2 September 2011. URL besoek op 26 Augustus 2012.
  2. Bryan Ruiz profile”. fulhamfc.com. URL besoek op 31 Januarie 2015.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Bryan Ruiz (kategorie)