Noordelike bromvoël
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Bucorvus abyssinicus)
Noordelike bromvoël | |
---|---|
Mannetjie in San Diego se dieretuin. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. abyssinicus
|
Binomiale naam | |
Bucorvus abyssinicus (Boddaert, 1783)
|
Die Noordelike bromvoël (Bucorvus abyssinicus) is 'n voël wat in die genus van bromvoëls (Bucorvus) en die familie Bucorvidae behoort. Hulle is groot swart voëls wat hoofsaaklik op die grond lewe. Die spesie kom in verskeie Afrika-lande suid van die Sahara-woestyn, maar noord van die ewenaar voor.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Wyfie
-
Mannetjie
-
Wit handpenne word sigbaar in vlug
-
Noordelike bromvoël in 'n boom
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Bucorvus abyssinicus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)