Gaan na inhoud

Bulbinella

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Bulbinella
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Divisie:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesies

Sien teks

Sinonieme

Bulbinella (katsterte) is 'n genus van plante in die familie Asphodelaceae, subfamilie Asphodeloideae,[1] en vir die eerste keer beskryf as 'n genus in 1843.[2] Die meeste van die spesies in die genus is inheems aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die winterreënval gebied. Ander spesies is endemies aan Nieu-Seeland, waar die meeste voorkom in die sentrale Otago-gebied. Die gebied het dieselfde tipe klimaat as die Wes-Kaap.[3][4][5]

Beskrywing

[wysig | wysig bron]

Hulle word gekenmwerk deur die digte, trosse blomme, meestale geel maar ook wit, pienk of oranje afhangende van die spesies. Daar is een spesie in Nieu-Seeland wat die enigste is wat slegs wit en geel blomme dra.

Spesies

[wysig | wysig bron]
  1. Bulbinella angustifolia (Cockayne & Laing) L.B.Moore - Suid-eiland van Nieu-Seeland
  2. Bulbinella barkerae P.L.Perry - Caledon en Bredasdorp in die Wes-Kaap
  3. Bulbinella calcicola J.C.Manning & Goldblatt - Wes-Kaap in Suid-Afrika
  4. Bulbinella cauda-felis (L.f.) T.Durand & Schinz - Wes-Kaap en Noord-Kaap in Suid-Afrika
  5. Bulbinella chartacea P.L.Perry - Clanwilliam en Worcester in die Wes-Kaap
  6. Bulbinella ciliolata Kunth - Namakwaland in die Noord-Kaap
  7. Bulbinella divaginata P.L.Perry - Wes-Kaap en Noord-Kaap in Suid-Afrika
  8. Bulbinella eburniflora P.L.Perry - Calvinia in die Noord-Kaap
  9. Bulbinella elata P.L.Perry - Wes-Kaap in Suid-Afrika
  10. Bulbinella elegans Schltr. ex P.L.Perry - Wes-Kaap in Suid-Afrika
  11. Bulbinella floribunda (Aiton) T.Durand & Schinz - Geelkatstert - Wes-Kaap in Suid-Afrika
  12. Bulbinella gibbsii Cockayne - Noord- en Suid-eilande van Nieu-Seeland
  13. Bulbinella gracilis Kunth - Wes-Kaap in Suid-Afrika
  14. Bulbinella graminifolia P.L.Perry - Wes-Kaap in Suid-Afrika
  15. Bulbinella hookeri (Colenso ex Hook.) Cheeseman - Maori Lily - Noord- en Suid-eilande van Nieu-Seeland
  16. Bulbinella latifolia Kunth - Wes-Kaap in Suid-Afrika
  17. Bulbinella latifolia doleritica Kunth (P.L.Perry) P.L.Perry - Wes-Kaap in Suid-Afrika
  18. Bulbinella modesta L.B.Moore - Noord- en Suid-eilande van Nieu-Seeland
  19. Bulbinella nana P.L.Perry - Richtersveld in die Noord-Kaap
  20. Bulbinella nutans (Thunb.) T.Durand & Schinz - Wes-Kaap en Oos-Kaap
  21. Bulbinella potbergensis P.L.Perry - Wes-Kaap in Suid-Afrika
  22. Bulbinella punctulata Zahlbr. - Wes-Kaap in Suid-Afrika
  23. Bulbinella rossii (Hook.f.) Cheeseman - Ross Lily - Auckland-eilande en Campbell-eilande van Nieu-Seeland
  24. Bulbinella talbotii L.B.Moore - Gouland Downs op die Suid-eiland van Nieu-Seeland
  25. Bulbinella trinervis (Baker) P.L.Perry - Wes-Kaap in Suid-Afrika
  26. Bulbinella triquetra (L.f.) Kunth - Wes-Kaap in Suid-Afrika

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Stevens, P.F. (2001 onwards). "Asphodeloideae". Angiosperm Phylogeny Website. Retrieved 2016-06-10.
  2. Stevens, P.F., Angiosperm Phylogeny Website: Asparagales: Asphodeloideae, http://www.mobot.org/MOBOT/Research/APweb/orders/asparagalesweb.htm#Asphodelaceae 
  3. Kew World Checklist of Selected Plant Families
  4. Moore, L.B. & Edgar, E. (1970). Flora of New Zealand 2: 1-354. R.E.Owen, Government Printer, Wellington.
  5. Germishuizen, G. & Meyer, N.L. (eds.) (2003). Plants of Southern Africa: an annotated checklist. Strelitzia 14.: i-vi, 1-1231. National Botanical Institute, Pretoria.