Butyn
Voorkoms
- Moet nie met buteen of butaan verwar word nie.
Algemeen | |
---|---|
Naam | Butyn |
IUSTC-naam | 1-Butyn But-1-yn |
Sistematiese naam | But-1-yn |
Ander name | Etielasetieleen Etieletyn |
Chemiese formule | C4H6 |
Molêre massa | 54,091 g/mol |
CAS-nommer | 107-00-6 |
Voorkoms | kleurlose gas |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | -125,7 °C |
Kookpunt | 8,08 °C |
Digtheid | 0,6783 g/cm3 |
Oplosbaarheid | 61 mg/L (teen 20 °C in water) |
ΔfHɵ | 165,18 kJ/mol[1] |
ΔcHɵ | -2596,66 kJ/mol[1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | -78 tot -61 °C[2] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
1-Butyn (of net Butyn) is 'n alifatiese organiese verbinding met die chemiese formule HC2CH2CH3. Dit is 'n kleurlose, vlambare gas.[3] Butyn neem deel aan reaksies tipies vir terminale alkyne, soos alkynmetatese,[4] hidrogenering, en kondensasie met formaldehied. Op grond van sy verbrandingshitte is dit effens minder stabiel as sy isomeer 2-butyn.[1]
Hidrogenering
[wysig | wysig bron]Hidrogenering van 1-butyn, in die teenwoordigheid van 'n CuSiO2-katalisator, lei tot 'n mengsel van 1-buteen en 2-buteen.[5]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 Prosen, E.J.; Maron, F.W.; Rossini, F.D. (1951). "Heats of combustion, formation, and insomerization of ten C4 hydrocarbons". Journal of Research of the National Bureau of Standards (in Engels). 46 (2): 106. doi:10.6028/jres.046.015.
- ↑ "But-1-yne - C4H6". ChemSpider (in Engels). 6 Februarie 2015. Besoek op 22 Desember 2021.
- ↑ Lide, David R. (2008). CRC Handbook of Chemistry and Physics, 89th Edition (in Engels). CRC Press. pp. 3–84. ISBN 978-0-8493-0488-0.
- ↑ Zhang, Wei; Kraft, Stefan; Moore, Jeffrey S. (2004). "Highly Active Trialkoxymolybdenum(VI) Alkylidyne Catalysts Synthesized by a Reductive Recycle Strategy". Journal of the American Chemical Society (in Engels). 126 (1): 329–335. doi:10.1021/ja0379868. PMID 14709099.
- ↑ Salnikov, Oleg G.; Liu, Hsueh-Ju; Fedorov, Alexey; Burueva, Dudari B.; Kovtunov, Kirill V.; Copéret, Christophe; Koptyug, Igor V. (2017). "Pairwise hydrogen addition in the selective semihydrogenation of alkynes on silica-supported Cu catalysts". Chemical Science (in Engels). Royal Society of Chemistry (RSC). 8 (3): 2426–2430. doi:10.1039/c6sc05276b. ISSN 2041-6520.