Gaan na inhoud

Chandra Sturrup

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Chandra Sturrup
mens
GeslagvroulikWysig
Land van burgerskapBahamasWysig
Naam in moedertaalChandra SturrupWysig
Gegewe naamChandraWysig
Familie naamSturrupWysig
Geboortedatum12 September 1971Wysig
GeboorteplekNassauWysig
BeroepnaelloperWysig
SportatletiekWysig

Chandra Sturrup (* 12 September 1971) is 'n naelloopatleet uit die Bahamas. Sy het aan die Olimpiese Somerspeles van 1996, 2000, 2004, 2008 en 2012 deelgeneem.[1][2]

Verwysings

[wysig | wysig bron]