Bosveldtinktinkie
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Cisticola chiniana)
Bosveldtinktinkie | |
---|---|
Bosveldtinktinkie te Marakele- Nasionale Park in Limpopo, Suid-Afrika | |
Sang opgeneem in Kenia | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. chiniana
|
Binomiale naam | |
Cisticola chiniana (A. Smith, 1843)
|
Die Bosveldtinktinkie (Cisticola chiniana) is 'n algemene standvoël in boomveld, savanne en bossieveld. Die voël is 15 cm groot en die mannetjie weeg 18 gram met die wyfie 14 gram. In Engels staan die voël bekend as die Rattling cisticola.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Cisticola chiniana". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)