Comair

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Comair
Comair Limited Logo.svg
IATA ICAO Roepsein
MN CAW COMAIR
Gestig1943 (as Commercial Air Services)
HoofspilleO.R. Tambo Internasionale Lughawe
FokusstedeKaapstad Internasionale Lughawe
Koning Shaka Internasionale Lughawe
LojaliteitsprogramExecutive Club
AlliansieOneworld (geaffilieerde lid)
Subsidiêrekulula.com
Vlootgrootte20 + 7 bestellings
Bestemmings10
HoofkantoorKemptonpark, Ekurhuleni, Gauteng, Suid-Afrika
SleutelpersoneErik Venter (Hoof uitvoerende beampte)
OmsetGreen Arrow Up Darker.svg ZAR 5,38 miljard [1] (2013)
WinsGreen Arrow Up Darker.svg ZAR 5,38 miljard [1] (2013)
Webwerfcomair.co.za
'n Comair Douglas DC-3 in 1973 by Skukuza-lughawe.

Comair is 'n Suid-Afrikaanse lugredery. Die lugredery bedryf geskeduleerde dienste op plaaslike lugroetes as 'n konsessiehouer van British Airways en 'n geaffilieerde lid van die Oneworld-alliansie. Hulle opereer hoofsaaklik vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg en fokus op roetes na die Kaapstad Internasionale Lughawe en Koning Shaka Internasionale Lughawe. Hulle hoofkwartier is naby O.R. Tambo in die Bonaero Park-gebied van Kemptonpark in Gauteng geleë.



Comair se vloot bestaan uit die volgende vliegtuie (Soos op 26 Mei 2020):


Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]