Kulula.com

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kulula.com se kenteken.
'n Boeing 737-400ie van Kulula.com.

Kulula.com is 'n Suid-Afrikaanse lugredery. Die woord kulula beteken "dis maklik" in Zoeloe en Xhosa. Hulle bedien hoofsaaklik binnelandse lugroetes en ding teen die ander lae koste lugrederye mee. Hulle gebruik beide die OR Tambo Internasionale Lughawe en Lanseria-lughawe as basis vir hulle bedrywighede.[1] Hulle hoofkwartier is naby OR Tambo in die Bonaero Park-gebied van Kempton Park in Gauteng geleë.

Verwysings[wysig]

  1. "Directory: World Airlines", Flight International, 2007-04-03, p. 103.

Eksterne skakels[wysig]