Conophytum caroli
Voorkoms
Conophytum caroli | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Conophytum |
Spesie: | C. caroli
|
Binomiale naam | |
Conophytum caroli Lavis, (1933)
| |
Sinonieme | |
|
Conophytum caroli is 'n sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap in Namakwaland voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 200 km² en daar is tans net drie subpopulasies bekend. Een subpopulasie word bedreig deur moontlik padkonstruksie of instandhouding.