David Beckham

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Foto van David Beckham (11 November 2007).

David Robert Joseph Beckham (gebore 2 Mei 1975 in Leytonstone, Londen) is 'n Engelse sokkerspeler wat in die middelveld speel. Beckham speel vir, en tree op as kaptein vir die L.A. Galaxy-klub in Los Angeles en is ook lid van Engeland se nasionale voetbalspan. Hy het sy 100ste wedstryd vir Engeland in Maart 2008 teen Frankryk gespeel.

Loopbaan[wysig]

Seisoen Klub Wedstryde Doelpunte Kompetisie
1992/1993 Vlag van Verenigde Koninkryk Manchester United 0 0 Premiership
1993/1994 Vlag van Verenigde Koninkryk Manchester United 0 0 Premiership
1994/1995 Vlag van Verenigde Koninkryk Preston North End 5 2 The Championship
Vlag van Verenigde Koninkryk Manchester United 4 0 Premiership
1995/1996 Vlag van Verenigde Koninkryk Manchester United 33 7 Premiership
1996/1997 Vlag van Verenigde Koninkryk Manchester United 36 7 Premiership
1997/1998 Vlag van Verenigde Koninkryk Manchester United 37 9 Premiership
1998/1999 Vlag van Verenigde Koninkryk Manchester United 34 6 Premiership
1999/2000 Vlag van Verenigde Koninkryk Manchester United 31 6 Premiership
2000/2001 Vlag van Verenigde Koninkryk Manchester United 32 9 Premiership
2001/2002 Vlag van Verenigde Koninkryk Manchester United 28 11 Premiership
2002/2003 Vlag van Verenigde Koninkryk Manchester United 31 6 Premiership
2003/2004 Vlag van Spanje Real Madrid 32 3 Primera División
2004/2005 Vlag van Spanje Real Madrid 30 4 Primera División
2005/2006 Vlag van Spanje Real Madrid 31 3 Primera División
2006/2007 Vlag van Spanje Real Madrid 23 3 Primera División
2007 Vlag van Verenigde State LA Galaxy 5 0 Major League Soccer
2008 Vlag van Verenigde State LA Galaxy 18 5 Major League Soccer
Totaal 409 81

Private lewe[wysig]

Beckham trou op 4 Julie 1999 met Victoria Adams ('n sangeres van die Britse meisiesgroep, die Spice Girls) te Luttrellstown Castle naby Dublin in Ierland. David en Victoria het drie seuns: Brooklyn (1999), Romeo (2002) en Cruz (2005). Brooklyn het sy naam gekry omdat die paartjie in New York agtergekom het dat sy swanger was, Brooklyn was later in Kopenhagen gebore.

Eksterne skakels[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
David Beckham (bladsy)