Cursorius
Voorkoms
Cursorius | |
---|---|
Bloukopdrawwertjie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Cursorius Latham, 1790
|
spesies | |
C. cursor |
Cursorius is 'n genus van voëls in die familie Glareolidae. Die genus omvat 5 spesies.[1]
Voëls in die genus het lang bene, kort vlerke en lang skerp snawels wat afwaarts gekurf is. Hulle jag insekte deur van hulle sig gebruik te maak, wat hulle te voet agterna sit. Die wyfies lê 2-3 eiers op 'n slag op die grond.
Spesies
[wysig | wysig bron]- Cursorius coromandelicus
- Cursorius cursor
- Cursorius rufus - Bloukopdrawwertjie
- Cursorius somalensis
- Cursorius temminckii - Trekdrawwertjie
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name