Daegu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Daegu
대구광역시
Daegu montage.png

Kaart Wapen
Daegu-gwangyeoksi in South Korea.svg
Symbol of Daegu.svg
Vlag
Flag of Daegu.svg
 Land Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
 Streek Yeongnam
 Koördinate 35°52′N 128°36′O / 35.867°N 128.600°O / 35.867; 128.600
 Stigting 757
 Oppervlakte:  
 - Totaal 883,49 vk km
 Hoogte bo seevlak m
 Bevolking:  
 - Totaal (2020) 2 446 144
 - Bevolkingsdigtheid 2 769/vk km
 Tydsone UTC +9 (KST)
 Burgemeester Kwon Young-jin
 Amptelike webwerf daegu.go.kr
Daegu in die 18de eeu

Daegu (Koreaans: 대구광역시, [tɛ̝.ɡu], letterlik: "groot heuwel") is die vierde grootste stad naas die hoofstad Seoel, Busan en Incheon in die suide van Suid-Korea en is in die suide van die Koreaanse Skiereiland geleë. Die stad het 'n bevolking van 2 446 144 in 2020 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 883,49 km². Daegu is die belangrikste administratiewe, politiese en ekonomiese sentrum in die suide. Dit was een van die gasheerstede tydens beide die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2001 en FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 wat Japan en Suid-Korea saam aangebied het.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]