Gaan na inhoud

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
FIFA Sokker-Wêreldbeker
2002 FIFA 월드컵 한국/일본
2002 FIFA Woldeu Keop Hanguk/Ilbon (ko)
2002 FIFAワールドカップ 韓国/日本
2002 FIFA Waarudo Kappu Kankoku/Nippon (ja)
Toernooi-inligting
Gasheerlande Vlag van Suid-Korea Korea
Vlag van Japan Japan
Datums 31 Mei – 30 Junie
Spanne 32 (van 5 konfederasies)
Stadions 20 (in 20 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Brasilië Brasilië (5 titels)
Tweede plek Vlag van Duitsland Duitsland
Derde plek Vlag van Turkye Turkye
Vierde plek Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 64
Doele 161 (2.52 per wedstryd)
Bywoning 2 705 197 (42 269 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Brasilië Ronaldo (8 doele)[1]
Beste speler Vlag van Duitsland Oliver Kahn
1998
2006

Die 17de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Koreaans: 2002 FIFA 월드컵 한국/일본, 2002 FIFA Woldeu Keop Hanguk/Ilbon; Japannees: 2002 FIFAワールドカップ 韓国/日本, 2002 FIFA Waarudo Kappu Kankoku/Nippon; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 31 Mei tot 30 Junie in Korea en Japan aangebied. Dit was die eerste keer dat die toernooi in Asië en buite die Amerikas of Europa gehou is; asook die eerste keer wat dit deur twee lande gesamentlik georganiseer is. Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2001 het as ’n voorbereiding vir die twee gasheerlande gedien.

Die Sokker-Wêreldbekertrofee waarom meegeding is

32 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 deelgeneem. Die spanne is in agt groepe verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep na die agtste eindrondte deurgedring het. Brasilië het die toernooi gewen nadat hulle Duitsland met 2–0 in die eindstryd geklop en sodoende hul vyfde wêreldbekertitel ingepalm het, ’n algehele rekord. Met sy verowering van die wêreldbekertitel het Brasilië regstreeks vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2003 in Frankryk en die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2005 in Duitsland gekwalifiseer. Buitendien het Brasilië ná Duitsland die tweede land geword wat vir die derde agtereenvolgende keer die eindstryd gehaal het, nadat hulle ook in die 1994- en 1998-eindstryde verskyn het. Die verrassend suksesvolle nasionale sokkerspanne van Turkye het in die derde en die medegasheer Suid-Korea in die vierde plek geëindig. Die ander medegasheer Japan is in die agtste eindrondte uitgeskakel.

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het vir die toernooi gekwalifiseer, maar hulle is reeds in die groepfase uitgeskakel. Die nasionale sokkerspanne van Ecuador, Senegal, Slowenië en die Volksrepubliek China het vir die eerste keer aan ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem. Dit was die laaste toernooi waartydens die goue doel-reël vir die beslissing van ’n wedstryd ingespan is, nadat dié reël vir die vorige 1998-toernooi ingevoer is; die verdedigende kampioen het ook die laaste keer regstreeks vir ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi gekwalifiseer. Die destydse wêreld- en Europese kampioen Frankryk kon nie een enkele doel aanteken nie en het in hul groep in die laaste plek geëindig.

Toewysing

[wysig | wysig bron]

Suid-Korea en Japan is op 31 Mei 1996 in Zürich deur FIFA gekies as gashere vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002. Die enigste ander kandidaatland was Meksiko, maar hulle het op 28 Februarie 1996 hulself onttrek. ’n Aansluitende gesamentlike kandidatuur deur die lande Japan en Suid-Korea is voorgestel en aanvaar.[2]

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]

Die gashere Japan en Suid-Korea en die verdedigende kampioen Frankryk het regstreeks vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 gekwalifiseer. Van die 29 oorblywende plekke is 13 vir nasionale sokkerspanne van UEFA (Europa) gereserveer, vyf vir CAF (Afrika), vier vir CONMEBOL (Suid-Amerika), drie vir CONCACAF (Karibiese gebied, Noord- en Sentraal-Amerika) en twee vir AFC (Asië). Twee plekke is tydens uitspeelwedstryde tussen AFC en UEFA, asook tussen CONMEBOL en OFC (Oseanië) beslis.

Kwalifiserende spanne

[wysig | wysig bron]

Die volgende 32 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:[3]

Uitslag van die kwalifisering:

   Geen deelname

   Land het homself onttrek of is nie deur FIFA aanvaar nie

   Land het nie gekwalifiseer nie

   Land het gekwalifiseer

Span Verskynings by eindstryde Agtereenvolgende deelnames Laaste verskyning Vorige beste prestasie
Vlag van Argentinië Argentinië 13de 8 1998 Kampioen (1978, 1986)
Vlag van België België 11de 6 1998 Vierde plek (1986)
Vlag van Brasilië Brasilië 17de 17 1998 Kampioen (1958, 1962, 1970, 1994)
Vlag van Costa Rica Costa Rica 2de 1 1990 Agtste eindrondte (1990)
Vlag van Denemarke Denemarke 3de 2 1998 Kwarteindrondte (1998)
Vlag van Duitsland Duitsland 15de 13 1998 Kampioen (1954, 1974, 1990)
Vlag van Ecuador Ecuador 1ste 1 Debuut
Vlag van Engeland Engeland 11de 2 1998 Kampioen (1966)
Vlag van Frankryk Frankryk 11de 2 1998 Kampioen (1998)
Flag of Ireland Ierland 3de 1 1994 Kwarteindrondte (1990)
Vlag van Italië Italië 15de 11 1998 Kampioen (1934, 1938, 1982)
Vlag van Japan Japan 2de 2 1998 Groepfase (1998)
Vlag van Kameroen Kameroen 5de 4 1998 Kwarteindrondte (1990)
Vlag van Kroasië Kroasië 2de 2 1998 Derde plek (1998)
Vlag van Meksiko Meksiko 12de 3 1998 Kwarteindrondte (1970, 1986)
Vlag van Nigerië Nigerië 3de 3 1998 Agtste eindrondte (1994, 1998)
Vlag van Paraguay Paraguay 6de 2 1998 Agtste eindrondte (1986, 1998)
Vlag van Pole Pole 6de 1 1986 Derde plek (1974, 1982)
Vlag van Portugal Portugal 3de 1 1986 Derde plek (1966)
Vlag van Rusland Rusland 9de 1 1994 Vierde plek (1966)
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië 3de 3 1998 Agtste eindrondte (1994)
Vlag van Senegal Senegal 1ste 1 Debuut
Vlag van Slowenië Slowenië 1ste 1 Debuut
Vlag van Spanje Spanje 11de 7 1998 Vierde plek (1950)
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 2de 2 1998 Groepfase (1998)
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 6de 5 1998 Groepfase (1954, 1986, 1990, 1994, 1998)
Vlag van Swede Swede 10de 1 1994 Naaswenner (1958)
Vlag van Tunisië Tunisië 3de 2 1998 Groepfase (1978, 1998)
Vlag van Turkye Turkye 1ste 1 Debuut
Vlag van Uruguay Uruguay 10de 1 1990 Kampioen (1930, 1950)
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 7de 4 1998 Derde plek (1930)
Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China 1ste 1 Debuut

Stadions

[wysig | wysig bron]

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Korea
Seoel Daegu Busan Incheon Ulsan
Seoel-wêreldbekerstadion Daegu-wêreldbekerstadion Busan Asiad-stadion Incheon Munhak-stadion Ulsan Munsu-sokkerstadion
37°34′5.6″N 126°53′50.6″O / 37.568222°N 126.897389°O / 37.568222; 126.897389 (Seoel-wêreldbekerstadion) 35°49′47″N 128°41′24″O / 35.82972°N 128.69000°O / 35.82972; 128.69000 (Daegu-wêreldbekerstadion) 35°11′24″N 129°3′29.6″O / 35.19000°N 129.058222°O / 35.19000; 129.058222 (Busan Asiad-stadion) 37°26′6.5″N 126°41′26.9″O / 37.435139°N 126.690806°O / 37.435139; 126.690806 (Incheon Munhak-stadion) 35°32′7.1″N 129°15′34.4″O / 35.535306°N 129.259556°O / 35.535306; 129.259556 (Ulsan Munsu-sokkerstadion)
Kapasiteit: 64 677 Kapasiteit: 65 857 Kapasiteit: 65 857 Kapasiteit: 50 324 Kapasiteit: 43 512
Suwon Gwangju Jeonju Daejeon Jeju
Suwon-wêreldbekerstadion Gwangju-wêreldbekerstadion Jeonju-wêreldbekerstadion Daejeon-wêreldbekerstadion Jeju-wêreldbekerstadion
37°17′11.1″N 127°2′13″O / 37.286417°N 127.03694°O / 37.286417; 127.03694 (Suwon-wêreldbekerstadion) 35°8′1.2″N 126°52′29.7″O / 35.133667°N 126.874917°O / 35.133667; 126.874917 (Gwangju-wêreldbekerstadion) 35°52′4.9″N 127°3′52″O / 35.868028°N 127.06444°O / 35.868028; 127.06444 (Jeonju-wêreldbekerstadion) 36°21′54″N 127°19′30″O / 36.36500°N 127.32500°O / 36.36500; 127.32500 (Daejeon-wêreldbekerstadion) 33°14′46.1″N 126°30′33.1″O / 33.246139°N 126.509194°O / 33.246139; 126.509194 (Jeju-wêreldbekerstadion)
Kapasiteit: 43 188 Kapasiteit: 42 880 Kapasiteit: 42 477 Kapasiteit: 41 000 Kapasiteit: 42 256
Japan
Jokohama Saitama Shizuoka Osaka Rifu
Internasionale Stadion Jokohama Saitama-stadion Shizuoka Ecopa-stadion Nagai-stadion Miyagi-stadion
35°30′36″N 139°36′23″O / 35.51000°N 139.60639°O / 35.51000; 139.60639 (Internasionale Stadion Jokohama) 35°54′10.8″N 139°43′3.1″O / 35.903000°N 139.717528°O / 35.903000; 139.717528 (Saitama-stadion) 34°44′35.6″N 137°58′13.8″O / 34.743222°N 137.970500°O / 34.743222; 137.970500 (Shizuoka Ecopa-stadion) 34°36′50″N 135°31′6″O / 34.61389°N 135.51833°O / 34.61389; 135.51833 (Nagai-stadion) 38°20′8″N 140°57′1″O / 38.33556°N 140.95028°O / 38.33556; 140.95028 (Miyagi-stadion)
Kapasiteit: 72 370 Kapasiteit: 63 700 Kapasiteit: 51 349 Kapasiteit: 50 000 Kapasiteit: 49 133
Ōita Niigata Kashima Kobe Sapporo
Ōita-stadion Niigata-stadion Kashima-sokkerstadion Kobe Wing-stadion Sapporo Dome
33°12′1″N 131°39′26″O / 33.20028°N 131.65722°O / 33.20028; 131.65722 (Ōita-stadion) 37°52′57″N 139°3′33″O / 37.88250°N 139.05917°O / 37.88250; 139.05917 (Niigata-stadion) 35°59′31″N 140°38′25″O / 35.99194°N 140.64028°O / 35.99194; 140.64028 (Kashima-sokkerstadion) 34°39′23″N 135°10′8″O / 34.65639°N 135.16889°O / 34.65639; 135.16889 (Kobe Wing-stadion) 43°0′54.4″N 141°24′35.1″O / 43.015111°N 141.409750°O / 43.015111; 141.409750 (Sapporo Dome)
Kapasiteit: 43 000 Kapasiteit: 42 300 Kapasiteit: 41 800 Kapasiteit: 42 000 Kapasiteit: 42 585

Formaat

[wysig | wysig bron]

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 is oor 31 dae tussen 32 verskillende nasies oor 64 wedstryde uitgespeel. Dit het op 31 Mei 2002 op die Seoel-wêreldbekerstadion in Seoel met ’n wedstryd tussen die verdedigende kampioen Frankryk en Senegal afgeskop. Die toernooi het geëindig by die Internasionale Stadion Jokohama in Jokohama op 30 Junie met die eindstryd tussen Duitsland en Brasilië, waartydens Brasilië die Sokker-Wêreldbekertrofee ingepalm het.[4]

Kalender

[wysig | wysig bron]

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Mei/Junie
Vr
31
Sa
1
So
2
Ma
3
Di
4
Wo
5
Do
6
Vr
7
Sa
8
So
9
Ma
10
Di
11
Wo
12
Do
13
Vr
14
Seremonies OS
Groep A 1 1 2 2
Groep B 2 1 1 2
Groep C 1 1 1 1 2
Groep D 1 1 2 2
Groep E 2 1 1 2
Groep F 2 2 2
Groep G 2 1 1 2
Groep H 1 1 1 1 2
Uitklopfase
Junie/Julie
Sa
15
So
16
Ma
17
Di
18
Wo
19
Do
20
Vr
21
Sa
22
So
23
Ma
24
Di
25
Wo
26
Do
27
Vr
28
Sa
29
So
30
Seremonies SS
Uitklopfase 2 2 2 2 2 2 1 1 1 1
Legende

   Seremonies

   Groepwedstryde

   Uitklopfase

   Derde plek

   Eindstryd

Groepfase

[wysig | wysig bron]

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 is deur 32 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 32 deelnemende spanne in agt groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Drie punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Drie wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die uitklopfase deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Uitklopfase

[wysig | wysig bron]

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit 16 wedstryde bestaan het: agt agtste eindstryde, vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het na die uitklopfase deurgedring. Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting, waartydens die wedstryd deur die aantekening ’n goue doel dadelik beslis kon word. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.

Wedstryde

[wysig | wysig bron]
Kwalifiseer vir die uitklopfase.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting is op 1 Desember 2001 in die Uitstallings- en Konvensiesentrum in Busan gehou.

Groepfase

[wysig | wysig bron]

32 spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die uitklopfase deurgedring.

Groep A

[wysig | wysig bron]
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Denemarke Denemarke 3 2 1 0 5 2 +3 7
Vlag van Senegal Senegal 3 1 2 0 5 4 +1 5
Vlag van Uruguay Uruguay 3 0 2 1 4 5 –1 2
Vlag van Frankryk Frankryk 3 0 1 2 0 3 –3 1

31 Mei 2002
20:30
Vlag van Frankryk Frankryk 0–1 Vlag van Senegal Senegal Seoel-wêreldbekerstadion, Seoel
Toeskouers: 62 561
Skeidsregter: Ali Bujsaim (Verenigde Arabiese Emirate)
Verslag Doelpunt na 30 minute 30' Diop

1 Junie 2002
18:00
Vlag van Uruguay Uruguay 1–2 Vlag van Denemarke Denemarke Ulsan Munsu-sokkerstadion, Ulsan
Toeskouers: 30 157
Skeidsregter: Saad Mane (Koeweit)
Rodríguez Doelpunt na 47 minute 47' Verslag Doelpunt na 45 minute 45', Doelpunt na 83 minute 83' Tomasson

6 Junie 2002
15:30
Vlag van Denemarke Denemarke 1–1 Vlag van Senegal Senegal Daegu-wêreldbekerstadion, Daegu
Toeskouers: 43 500
Skeidsregter: Carlos Batres (Guatemala)
Tomasson Doelpunt na 16 minute 16' (straf) Verslag Doelpunt na 52 minute 52' Diao

6 Junie 2002
20:30
Vlag van Frankryk Frankryk 0–0 Vlag van Uruguay Uruguay Busan Asiad-stadion, Busan
Toeskouers: 38 289
Skeidsregter: Felipe Ramos (Meksiko)
Verslag

11 Junie 2002
15:30
Vlag van Denemarke Denemarke 2–0 Vlag van Frankryk Frankryk Incheon Munhak-stadion, Incheon
Toeskouers: 48 100
Skeidsregter: Vítor Melo Pereira (Portugal)
Rommedahl Doelpunt na 22 minute 22'
Tomasson Doelpunt na 67 minute 67'
Verslag

11 Junie 2002
15:30
Vlag van Senegal Senegal 3–3 Vlag van Uruguay Uruguay Suwon-wêreldbekerstadion, Suwon
Toeskouers: 33 681
Skeidsregter: Jan Wegereef (Nederland)
Fadiga Doelpunt na 20 minute 20' (straf)
Diop Doelpunt na 26 minute 26', Doelpunt na 38 minute 38'
Verslag Doelpunt na 46 minute 46' Morales
Doelpunt na 69 minute 69' Forlán
Doelpunt na 88 minute 88' (straf) Recoba

Groep B

[wysig | wysig bron]
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Spanje Spanje 3 3 0 0 9 4 +5 9
Vlag van Paraguay Paraguay 3 1 1 1 6 6 ±0 4
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 3 1 1 1 5 5 ±0 4
Vlag van Slowenië Slowenië 3 0 0 3 2 7 –5 0

2 Junie 2002
16:30
Vlag van Paraguay Paraguay 2–2 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Busan Asiad-stadion, Busan
Toeskouers: 25 186
Skeidsregter: Ľuboš Micheľ (Slowakye)
Santa Cruz Doelpunt na 39 minute 39'
Arce Doelpunt na 55 minute 55'
Verslag Doelpunt na 63 minute 63' Mokoena
Doelpunt na 90+1 minute 90+1' (straf) Fortune

2 Junie 2002
20:30
Vlag van Spanje Spanje 3–1 Vlag van Slowenië Slowenië Gwangju-wêreldbekerstadion, Gwangju
Toeskouers: 28 598
Skeidsregter: Mohamed Guezzaz (Marokko)
Raúl Doelpunt na 44 minute 44'
Valerón Doelpunt na 74 minute 74'
Hierro Doelpunt na 87 minute 87' (straf)
Verslag Doelpunt na 82 minute 82' Cimirotič

7 Junie 2002
18:00
Vlag van Spanje Spanje 3–1 Vlag van Paraguay Paraguay Jeonju-wêreldbekerstadion, Jeonju
Toeskouers: 24 000
Skeidsregter: Gamal Al-Ghandour (Egipte)
Morientes Doelpunt na 53 minute 53', Doelpunt na 69 minute 69'
Hierro Doelpunt na 83 minute 83' (straf)
Verslag Doelpunt na 10 minute 10' (e.d.) Puyol

8 Junie 2002
15:30
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 1–0 Vlag van Slowenië Slowenië Daegu-wêreldbekerstadion, Daegu
Toeskouers: 47 226
Skeidsregter: Ángel Sánchez (Argentinië)
Nomvethe Doelpunt na 4 minute 4' Verslag

12 Junie 2002
20:30
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 2–3 Vlag van Spanje Spanje Daejeo-wêreldbekerstadion, Daejeon
Toeskouers: 31 024
Skeidsregter: Saad Mane (Koeweit)
McCarthy Doelpunt na 31 minute 31'
Radebe Doelpunt na 53 minute 53'
Verslag Doelpunt na 4 minute 4', Doelpunt na 56 minute 56' Raúl
Doelpunt na 45+1 minute 45+1' Mendieta

12 Junie 2002
20:30
Vlag van Slowenië Slowenië 1–3 Vlag van Paraguay Paraguay Jeju-wêreldbekerstadion, Jeju
Toeskouers: 30 176
Skeidsregter: Felipe Ramos (Meksiko)
Ačimovič Doelpunt na 45+1 minute 45+1' Verslag Doelpunt na 65 minute 65', Doelpunt na 84 minute 84' Cuevas
Doelpunt na 73 minute 73' Campos

Groep C

[wysig | wysig bron]
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Brasilië Brasilië 3 3 0 0 11 3 +8 9
Vlag van Turkye Turkye 3 1 1 1 5 3 +2 4
Vlag van Costa Rica Costa Rica 3 1 1 1 5 6 –1 4
Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China 3 0 0 3 0 9 –9 0

3 Junie 2002
18:00
Vlag van Brasilië Brasilië 2–1 Vlag van Turkye Turkye Ulsan Munsu-sokkerstadion, Ulsan
Toeskouers: 33 842
Skeidsregter: Kim Young-joo (Suid-Korea)
Ronaldo Doelpunt na 50 minute 50'
Rivaldo Doelpunt na 87 minute 87' (straf)
Verslag Doelpunt na 45+2 minute 45+2' Şaş

4 Junie 2002
15:30
Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China 0–2 Vlag van Costa Rica Costa Rica Gwangju-wêreldbekerstadion, Gwangju
Toeskouers: 27 217
Skeidsregter: Kyros Vassaras (Griekeland)
Verslag Doelpunt na 61 minute 61' Gómez
Doelpunt na 65 minute 65' Wright

8 Junie 2002
20:30
Vlag van Brasilië Brasilië 4–0 Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China Jeju-wêreldbekerstadion, Jeju
Toeskouers: 36 750
Skeidsregter: Anders Frisk (Swede)
Roberto Carlos Doelpunt na 15 minute 15'
Rivaldo Doelpunt na 32 minute 32'
Ronaldinho Doelpunt na 45 minute 45' (straf)
Ronaldo Doelpunt na 55 minute 55'
Verslag

9 Junie 2002
18:00
Vlag van Costa Rica Costa Rica 1–1 Vlag van Turkye Turkye Incheon Munhak-stadion, Incheon
Toeskouers: 42 299
Skeidsregter: Coffi Codjia (Benin)
Parks Doelpunt na 86 minute 86' Verslag Doelpunt na 56 minute 56' Emre

13 Junie 2002
15:30
Vlag van Costa Rica Costa Rica 2–5 Vlag van Brasilië Brasilië Suwon-wêreldbekerstadion, Suwon
Toeskouers: 38 524
Skeidsregter: Gamal Al-Ghandour (Egipte)
Wanchope Doelpunt na 39 minute 39'
Gómez Doelpunt na 56 minute 56'
Verslag Doelpunt na 10 minute 10', Doelpunt na 13 minute 13' Ronaldo
Doelpunt na 38 minute 38' Edmílson
Doelpunt na 62 minute 62' Rivaldo
Doelpunt na 64 minute 64' Júnior

13 Junie 2002
15:30
Vlag van Turkye Turkye 3–0 Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China Seoel-wêreldbekerstadion, Seoel
Toeskouers: 43 605
Skeidsregter: Óscar Ruiz (Colombia)
Şaş Doelpunt na 6 minute 6'
Bülent Doelpunt na 9 minute 9'
Ümit D. Doelpunt na 85 minute 85'
Verslag

Groep D

[wysig | wysig bron]
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 3 2 1 0 4 1 +3 7
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 3 1 1 1 5 6 –1 4
Vlag van Portugal Portugal 3 1 0 2 6 4 +2 3
Vlag van Pole Pole 3 1 0 2 3 7 –4 3

4 Junie 2002
20:30
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 2–0 Vlag van Pole Pole Busan Asiad-stadion, Busan
Toeskouers: 48 760
Skeidsregter: Óscar Ruiz (Colombia)
Hwang Sun-hong Doelpunt na 26 minute 26'
Yoo Sang-chul Doelpunt na 53 minute 53'
Verslag

5 Junie 2002
18:00
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 3–2 Vlag van Portugal Portugal Suwon-wêreldbekerstadion, Suwon
Toeskouers: 37 306
Skeidsregter: Byron Moreno (Ecuador)
O’Brien Doelpunt na 4 minute 4'
J. Costa Doelpunt na 29 minute 29' (e.d.)
McBride Doelpunt na 36 minute 36'
Verslag Doelpunt na 39 minute 39' Beto
Doelpunt na 71 minute 71' (e.d.) Agoos

10 Junie 2002
15:30
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 1–1 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State Daegu-wêreldbekerstadion, Daegu
Toeskouers: 60 778
Skeidsregter: Urs Meier (Switserland)
Ahn Jung-hwan Doelpunt na 78 minute 78' Verslag Doelpunt na 24 minute 24' Mathis

10 Junie 2002
20:30
Vlag van Portugal Portugal 4–0 Vlag van Pole Pole Jeonju-wêreldbekerstadion, Jeonju
Toeskouers: 31 000
Skeidsregter: Hugh Dallas (Skotland)
Pauleta Doelpunt na 14 minute 14', Doelpunt na 65 minute 65', Doelpunt na 77 minute 77'
Rui Costa Doelpunt na 88 minute 88'
Verslag

14 Junie 2002
20:30
Vlag van Portugal Portugal 0–1 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea Incheon Munhak-stadion, Incheon
Toeskouers: 50 239
Skeidsregter: Ángel Sánchez (Argentinië)
Verslag Doelpunt na 70 minute 70' Park Ji-sung

14 Junie 2002
20:30
Vlag van Pole Pole 3–1 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State Daejeon-wêreldbekerstadion, Daejeon
Toeskouers: 26 482
Skeidsregter: Lu Jun (China)
Olisadebe Doelpunt na 3 minute 3'
Kryszałowicz Doelpunt na 5 minute 5'
Żewłakow Doelpunt na 66 minute 66'
Verslag Doelpunt na 83 minute 83' Donovan

Groep E

[wysig | wysig bron]
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Duitsland Duitsland 3 2 1 0 11 1 +10 7
Flag of Ireland Ierland 3 1 2 0 5 2 +3 5
Vlag van Kameroen Kameroen 3 1 1 1 2 3 –1 4
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië 3 0 0 3 0 12 –12 0

1 Junie 2002
15:30
Flag of Ireland Ierland 1–1 Vlag van Kameroen Kameroen Niigata-stadion, Niigata
Toeskouers: 33 679
Skeidsregter: Toru Kamikawa (Japan)
Holland Doelpunt na 52 minute 52' Verslag Doelpunt na 39 minute 39' M'Boma

1 Junie 2002
20:30
Vlag van Duitsland Duitsland 8–0 Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië Sapporo Dome, Sapporo
Toeskouers: 32 218
Skeidsregter: Ubaldo Aquino (Paraguay)
Klose Doelpunt na 20 minute 20', Doelpunt na 25 minute 25', Doelpunt na 70 minute 70'
Ballack Doelpunt na 40 minute 40'
Jancker Doelpunt na 45+1 minute 45+1'
Linke Doelpunt na 73 minute 73'
Bierhoff Doelpunt na 84 minute 84'
Schneider Doelpunt na 90+1 minute 90+1'
Verslag

5 Junie 2002
20:30
Vlag van Duitsland Duitsland 1–1 Flag of Ireland Ierland Kashima-sokkerstadion, Kashima
Toeskouers: 35 854
Skeidsregter: Kim Milton Nielsen (Denemarke)
Klose Doelpunt na 19 minute 19' Verslag Doelpunt na 90+2 minute 90+2' Keane

6 Junie 2002
18:00
Vlag van Kameroen Kameroen 1–0 Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië Saitama-stadion, Saitama
Toeskouers: 52 328
Skeidsregter: Terje Hauge (Noorweë)
Eto'o Doelpunt na 66 minute 66' Verslag

11 Junie 2002
20:30
Vlag van Kameroen Kameroen 0–2 Vlag van Duitsland Duitsland Shizuoka Ecopa-stadion, Shizuoka
Toeskouers: 47 085
Skeidsregter: Antonio López Nieto (Spanje)
Verslag Doelpunt na 50 minute 50' Bode
Doelpunt na 79 minute 79' Klose

11 Junie 2002
20:30
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië 0–3 Flag of Ireland Ierland Internasionale Stadion Jokohama, Jokohama
Toeskouers: 65 320
Skeidsregter: Falla N'Doye (Senegal)
Verslag Doelpunt na 7 minute 7' Keane
Doelpunt na 61 minute 61' Breen
Doelpunt na 87 minute 87' Duff

Groep F

[wysig | wysig bron]
Die Engelsman David Beckham se strafskop teen Argentinië
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Swede Swede 3 1 2 0 4 3 +1 5
Vlag van Engeland Engeland 3 1 2 0 2 1 +1 5
Vlag van Argentinië Argentinië 3 1 1 1 2 2 ±0 4
Vlag van Nigerië Nigerië 3 0 1 2 1 3 –2 1

2 Junie 2002
14:30
Vlag van Argentinië Argentinië 1–0 Vlag van Nigerië Nigerië Kashima-sokkerstadion, Kashima
Toeskouers: 34 050
Skeidsregter: Gilles Veissière (Frankryk)
Batistuta Doelpunt na 63 minute 63' Verslag

2 Junie 2002
18:30
Vlag van Engeland Engeland 1–1 Vlag van Swede Swede Saitama-stadion, Saitama
Toeskouers: 52 721
Skeidsregter: Carlos Simon (Brasilië)
Campbell Doelpunt na 24 minute 24' Verslag Doelpunt na 59 minute 59' Alexandersson

7 Junie 2002
15:30
Vlag van Swede Swede 2–1 Vlag van Nigerië Nigerië Kobe Wing-stadion, Kobe
Toeskouers: 36 194
Skeidsregter: René Ortubé (Bolivië)
Larsson Doelpunt na 35 minute 35', Doelpunt na 63 minute 63' (straf) Verslag Doelpunt na 27 minute 27' Aghahowa

7 Junie 2002
20:30
Vlag van Argentinië Argentinië 0–1 Vlag van Engeland Engeland Sapporo Dome, Sapporo
Toeskouers: 35 927
Skeidsregter: Pierluigi Collina (Italië)
Verslag Doelpunt na 44 minute 44' (straf) Beckham

12 Junie 2002
15:30
Vlag van Swede Swede 1–1 Vlag van Argentinië Argentinië Miyagi-stadion, Rifu
Toeskouers: 45 777
Skeidsregter: Ali Bujsaim (Verenigde Arabiese Emirate)
Svensson Doelpunt na 59 minute 59' Verslag Doelpunt na 88 minute 88' Crespo

12 Junie 2002
15:30
Vlag van Nigerië Nigerië 0–0 Vlag van Engeland Engeland Nagai-stadion, Osaka
Toeskouers: 44 684
Skeidsregter: Brian Hall (VSA)
Verslag

Groep G

[wysig | wysig bron]
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Meksiko Meksiko 3 2 1 0 4 2 +2 7
Vlag van Italië Italië 3 1 1 1 4 3 +1 4
Vlag van Kroasië Kroasië 3 1 0 2 2 3 –1 3
Vlag van Ecuador Ecuador 3 1 0 2 2 4 –2 3

3 Junie 2002
15:30
Vlag van Kroasië Kroasië 0–1 Vlag van Meksiko Meksiko Niigata-stadion, Niigata
Toeskouers: 32 239
Skeidsregter: Lu Jun (China)
Verslag Doelpunt na 60 minute 60' (straf) Blanco

3 Junie 2002
20:30
Vlag van Italië Italië 2–0 Vlag van Ecuador Ecuador Sapporo Dome, Sapporo
Toeskouers: 31 081
Skeidsregter: Brian Hall (VSA)
Vieri Doelpunt na 7 minute 7', Doelpunt na 27 minute 27' Verslag

8 Junie 2002
18:00
Vlag van Italië Italië 1–2 Vlag van Kroasië Kroasië Kashima-sokkerstadion, Kashima
Toeskouers: 36 472
Skeidsregter: Graham Poll (Engeland)
Vieri Doelpunt na 55 minute 55' Verslag Doelpunt na 73 minute 73' Olić
Doelpunt na 76 minute 76' Rapaić

9 Junie 2002
15:30
Vlag van Meksiko Meksiko 2–1 Vlag van Ecuador Ecuador Miyagi-stadion, Rifu
Toeskouers: 45 610
Skeidsregter: Mourad Daami (Tunisië)
Borgetti Doelpunt na 28 minute 28'
Torrado Doelpunt na 57 minute 57'
Verslag Doelpunt na 5 minute 5' Delgado

13 Junie 2002
20:30
Vlag van Meksiko Meksiko 1–1 Vlag van Italië Italië Ōita-stadion, Ōita
Toeskouers: 39 291
Skeidsregter: Carlos Simon (Brasilië)
Borgetti Doelpunt na 34 minute 34' Verslag Doelpunt na 85 minute 85' Del Piero

13 Junie 2002
20:30
Vlag van Ecuador Ecuador 1–0 Vlag van Kroasië Kroasië Internasionale Stadion Jokohama, Jokohama
Toeskouers: 65 862
Skeidsregter: William Mattus (Costa Rica)
Méndez Doelpunt na 48 minute 48' Verslag

Groep H

[wysig | wysig bron]
Die Internasionale Stadion Jokohama net voor die wedstryd tussen Japan en Rusland
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Japan Japan 3 2 1 0 5 2 +3 7
Vlag van België België 3 1 2 0 6 5 +1 5
Vlag van Rusland Rusland 3 1 0 2 4 4 ±0 3
Vlag van Tunisië Tunisië 3 0 1 2 1 5 –4 1

4 Junie 2002
18:00
Vlag van Japan Japan 2–2 Vlag van België België Saitama-stadion, Saitama
Toeskouers: 55 256
Skeidsregter: William Mattus (Costa Rica)
Suzuki Doelpunt na 59 minute 59'
Inamoto Doelpunt na 67 minute 67'
Verslag Doelpunt na 57 minute 57' Wilmots
Doelpunt na 75 minute 75' Van Der Heyden

5 Junie 2002
15:30
Vlag van Rusland Rusland 2–0 Vlag van Tunisië Tunisië Kobe Wing-stadion, Kobe
Toeskouers: 30 957
Skeidsregter: Peter Prendergast (Jamaika)
Titof Doelpunt na 59 minute 59'
Karpin Doelpunt na 64 minute 64' (straf)
Verslag

9 Junie 2002
20:30
Vlag van Japan Japan 1–0 Vlag van Rusland Rusland Internasionale Stadion Jokohama, Jokohama
Toeskouers: 66 108
Skeidsregter: Markus Merk (Duitsland)
Inamoto Doelpunt na 51 minute 51' Verslag

10 Junie 2002
18:00
Vlag van Tunisië Tunisië 1–1 Vlag van België België Ōita-stadion, Ōita
Toeskouers: 52 000
Skeidsregter: Mark Shield (Australië)
Bouzaiene Doelpunt na 17 minute 17' Verslag Doelpunt na 13 minute 13' Wilmots

14 Junie 2002
15:30
Vlag van Tunisië Tunisië 0–2 Vlag van Japan Japan Nagai-stadion, Osaka
Toeskouers: 45 213
Skeidsregter: Gilles Veissière (Frankryk)
Verslag Doelpunt na 48 minute 48' Morishima
Doelpunt na 75 minute 75' Nakata

14 Junie 2002
15:30
Vlag van België België 3–2 Vlag van Rusland Rusland Shizuoka Ecopa-stadion, Shizuoka
Toeskouers: 46 640
Skeidsregter: Kim Milton Nielsen (Denemarke)
Walem Doelpunt na 7 minute 7'
Sonck Doelpunt na 78 minute 78'
Wilmots Doelpunt na 82 minute 82'
Verslag Doelpunt na 52 minute 52' Besjastnykh
Doelpunt na 88 minute 88' Sytsjef

Uitklopfase

[wysig | wysig bron]
Agtste eindrondte Kwarteindrondte Halfeindrondte Eindstryd
                           
15 Junie – Seogwipo            
 Vlag van Duitsland Duitsland  1
21 Junie – Ulsan
 Vlag van Paraguay Paraguay  0  
 Vlag van Duitsland Duitsland  1
17 Junie – Jeonju
   Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State  0  
 Vlag van Meksiko Meksiko  0
25 Junie – Seoel
 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State  2  
 Vlag van Duitsland Duitsland  1
16 Junie – Suwon
   Vlag van Suid-Korea Suid-Korea  0  
 Vlag van Spanje Spanje  1
(3)
22 Junie – Gwangju
 Flag of Ireland Ierland  1
(2)
 
 Vlag van Spanje Spanje  0
(3)
18 Junie – Daejeon
   Vlag van Suid-Korea Suid-Korea  0
(5)
 
 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea  2
30 Junie – Jokohama
 Vlag van Italië Italië  1  
 Vlag van Duitsland Duitsland  0
15 Junie – Niigata
   Vlag van Brasilië Brasilië  2
 Vlag van Denemarke Denemarke  0
21 Junie – Shizuoka
 Vlag van Engeland Engeland  3  
 Vlag van Engeland Engeland  1
17 Junie – Kobe
   Vlag van Brasilië Brasilië  2  
 Vlag van Brasilië Brasilië  2
26 Junie – Saitama
 Vlag van België België  0  
 Vlag van Brasilië Brasilië  1
16 Junie – Ōita
   Vlag van Turkye Turkye  0   derde plek
 Vlag van Swede Swede  1
22 Junie – Osaka 29 Junie – Daegu
 Vlag van Senegal Senegal  2  
 Vlag van Senegal Senegal  0  Vlag van Suid-Korea Suid-Korea  2
18 Junie – Rifu
   Vlag van Turkye Turkye  1    Vlag van Turkye Turkye  3
 Vlag van Japan Japan  0
 Vlag van Turkye Turkye  1  

Agtste eindrondte

[wysig | wysig bron]

15 Junie 2002
15:30
Vlag van Duitsland Duitsland 1–0 Vlag van Paraguay Paraguay Jeju-wêreldbekerstadion, Jeju
Toeskouers: 25 176
Skeidsregter: Carlos Batres (Guatemala)
Neuville Doelpunt na 88 minute 88' Verslag

15 Junie 2002
20:30
Vlag van Denemarke Denemarke 0–3 Vlag van Engeland Engeland Niigata-stadion, Niigata
Toeskouers: 40 582
Skeidsregter: Markus Merk (Duitsland)
Verslag Doelpunt na 5 minute 5' Ferdinand
Doelpunt na 22 minute 22' Owen
Doelpunt na 44 minute 44' Heskey

16 Junie 2002
15:30
Vlag van Swede Swede 1–2 (e.t.) Vlag van Senegal Senegal Ōita-stadion, Ōita
Toeskouers: 39 747
Skeidsregter: Ubaldo Aquino (Paraguay)
Larsson Doelpunt na 11 minute 11' Verslag Doelpunt na 37 minute 37', Goue doel na 104 minute 104' H. Camara

16 Junie 2002
20:30
Vlag van Spanje Spanje 1–1 (e.t.) Flag of Ireland Ierland Suwon-wêreldbekerstadion, Suwon
Toeskouers: 38 926
Skeidsregter: Anders Frisk (Swede)
Morientes Doelpunt na 8 minute 8'
Strafskoppe
Hierro Scored
Baraja Scored
Juanfran Missed
Valerón Missed
Mendieta Scored
Verslag
Strafskoppe
3–2
Doelpunt na 90 minute 90' (straf) Keane
Strafskoppe
Scored Keane
Missed Holland
Missed Connolly
Missed Kilbane
Scored Finnan

17 Junie 2002
15:30
Vlag van Meksiko Meksiko 0–2 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State Jeonju-wêreldbekerstadion, Jeonju
Toeskouers: 36 380
Skeidsregter: Vítor Melo Pereira (Portugal)
Verslag Doelpunt na 8 minute 8' McBride
Doelpunt na 65 minute 65' Donovan

17 Junie 2002
20:30
Vlag van Brasilië Brasilië 2–0 Vlag van België België Kobe Wing-stadion, Kobe
Toeskouers: 40 440
Skeidsregter: Peter Prendergast (Jamaika)
Rivaldo Doelpunt na 67 minute 67'
Ronaldo Doelpunt na 87 minute 87'
Verslag

18 Junie 2002
15:30
Vlag van Japan Japan 0–1 Vlag van Turkye Turkye Miyagi-stadion, Rifu
Toeskouers: 45 666
Skeidsregter: Pierluigi Collina (Italië)
Verslag Doelpunt na 12 minute 12' Ümit D.

18 Junie 2002
20:30
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 2–1 (e.t.) Vlag van Italië Italië Daejeon-wêreldbekerstadion, Daejeon
Toeskouers: 38 588
Skeidsregter: Byron Moreno (Ecuador)
Seol Ki-hyeon Doelpunt na 88 minute 88'
Ahn Jung-hwan Goue doel na 117 minute 117'
Verslag Doelpunt na 18 minute 18' Vieri

Kwarteindrondte

[wysig | wysig bron]

21 Junie 2002
15:30
Vlag van Engeland Engeland 1–2 Vlag van Brasilië Brasilië Shizuoka Ecopa-stadion, Shizuoka
Toeskouers: 47 436
Skeidsregter: Felipe Ramos (Meksiko)
Owen Doelpunt na 23 minute 23' Verslag Doelpunt na 45+2 minute 45+2' Rivaldo
Doelpunt na 50 minute 50' Ronaldinho

21 Junie 2002
20:30
Vlag van Duitsland Duitsland 1–0 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State Ulsan Munsu-sokkerstadion, Ulsan
Toeskouers: 37 337
Skeidsregter: Hugh Dallas (Skotland)
Ballack Doelpunt na 39 minute 39' Verslag

22 Junie 2002
15:30
Vlag van Spanje Spanje 0–0 (e.t.) Vlag van Suid-Korea Suid-Korea Gwangju-wêreldbekerstadion, Gwangju
Toeskouers: 42 114
Skeidsregter: Gamal Al-Ghandour (Egipte)
Strafskoppe
Hierro Scored
Baraja Scored
Xavi Scored
Joaquín Missed
Verslag
Strafskoppe
3–5
Strafskoppe
Scored Hwang Sun-hong
Scored Park Ji-sung
Scored Seol Ki-hyeon
Scored Ahn Jung-hwan
Scored Hong Myung-bo

22 Junie 2002
20:30
Vlag van Senegal Senegal 0–1 (e.t.) Vlag van Turkye Turkye Nagai-stadion, Osaka
Toeskouers: 44 233
Skeidsregter: Óscar Ruiz (Colombia)
Verslag Goue doel na 94 minute 94' İlhan

Halfeindrondte

[wysig | wysig bron]

25 Junie 2002
20:30
Vlag van Duitsland Duitsland 1–0 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea Seoel-wêreldbekerstadion, Seoel
Toeskouers: 66 256
Skeidsregter: Urs Meier (Switserland)
Ballack Doelpunt na 75 minute 75' Verslag

26 Junie 2002
20:30
Vlag van Brasilië Brasilië 1–0 Vlag van Turkye Turkye Saitama-stadion, Saitama
Toeskouers: 61 058
Skeidsregter: Kim Milton Nielsen (Denemarke)
Ronaldo Doelpunt na 49 minute 49' Verslag

Klein finale (om die derde plek)

[wysig | wysig bron]

29 Junie 2002
20:00
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 2–3 Vlag van Turkye Turkye Daegu-wêreldbekerstadion, Daegu
Toeskouers: 63 483
Skeidsregter: Saad Mane (Koeweit)
Lee Eul-yong Doelpunt na 9 minute 9'
Song Chong-gug Doelpunt na 90+3 minute 90+3'
Verslag Doelpunt na 1 minute 1' Hakan Ş.
Doelpunt na 13 minute 13', Doelpunt na 32 minute 32' İlhan

Eindstryd

[wysig | wysig bron]

30 Junie 2002
20:00
Vlag van Duitsland Duitsland 0–2 Vlag van Brasilië Brasilië Internasionale Stadion Jokohama, Jokohama
Toeskouers: 69 029
Skeidsregter: Pierluigi Collina (Italië)
Verslag Doelpunt na 67 minute 67', Doelpunt na 79 minute 79' Ronaldo


Sokkerwêreldkampioen 2002
Vlag van Brasilië Brasilië

FIFA se ranglys

[wysig | wysig bron]

Ná die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger.[5][6] Die ranglys vir die 2002-toernooi is soos gevolg:

Deelnemende spanne volgens ranglys:

   Kampioen

   Tweede plek

   Derde plek

   Vierde plek

   Kwarteindrondte

   Agtste eindrondte

   Groepfase

   Geen deelname

     Gasheerlande Japan en Suid-Korea
Rivaldo wys die FIFA Sokker-Wêreldbekertrofee nadat Brasilië die toernooi gewen het
Rang Span Groepe Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
1 Vlag van Brasilië Brasilië C 7 7 0 0 18 4 +14 21
2 Vlag van Duitsland Duitsland E 7 5 1 1 14 3 +11 16
3 Vlag van Turkye Turkye C 7 4 1 2 10 6 +4 13
4 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea D 7 3 2 2 8 6 +2 11
In die kwarteindrondte uitgeskakel
5 Vlag van Spanje Spanje B 5 3 2 0 10 5 +5 11
6 Vlag van Engeland Engeland F 5 2 2 1 6 3 +3 8
7 Vlag van Senegal Senegal A 5 2 2 1 7 6 +1 8
8 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State D 5 2 1 2 7 7 ±0 7
In die agtste eindrondte uitgeskakel
9 Vlag van Japan Japan H 4 2 1 1 5 3 +2 7
10 Vlag van Denemarke Denemarke A 4 2 1 1 5 5 ±0 7
11 Vlag van Meksiko Meksiko G 4 2 1 1 4 4 ±0 7
12 Flag of Ireland Ierland E 4 1 3 0 6 3 +3 6
13 Vlag van Swede Swede F 4 1 2 1 5 5 ±0 5
14 Vlag van België België H 4 1 2 1 6 7 −1 5
15 Vlag van Italië Italië G 4 1 1 2 5 5 ±0 4
16 Vlag van Paraguay Paraguay B 4 1 1 2 6 7 −1 4
In die groepfase uitgeskakel
17 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika B 3 1 1 1 5 5 ±0 4
18 Vlag van Argentinië Argentinië F 3 1 1 1 2 2 ±0 4
19 Vlag van Costa Rica Costa Rica C 3 1 1 1 5 6 −1 4
20 Vlag van Kameroen Kameroen E 3 1 1 1 2 3 −1 4
21 Vlag van Portugal Portugal D 3 1 0 2 6 4 +2 3
22 Vlag van Rusland Rusland H 3 1 0 2 4 4 ±0 3
23 Vlag van Kroasië Kroasië G 3 1 0 2 2 3 −1 3
24 Vlag van Ecuador Ecuador G 3 1 0 2 2 4 −2 3
25 Vlag van Pole Pole D 3 1 0 2 3 7 −4 3
26 Vlag van Uruguay Uruguay A 3 0 2 1 4 5 −1 2
27 Vlag van Nigerië Nigerië F 3 0 1 2 1 3 −2 1
28 Vlag van Frankryk Frankryk A 3 0 1 2 0 3 −3 1
29 Vlag van Tunisië Tunisië H 3 0 1 2 1 5 −4 1
30 Vlag van Slowenië Slowenië B 3 0 0 3 2 7 −5 0
31 Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China C 3 0 0 3 0 9 −9 0
32 Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië E 3 0 0 3 0 12 −12 0

Meeste doele aangeteken

[wysig | wysig bron]

Meeste doele aangeteken:[1]

Rang Speler Doele
1 Vlag van Brasilië Ronaldo 8
2 Vlag van Duitsland Miroslav Klose 5
Vlag van Brasilië Rivaldo 5
4 Vlag van Denemarke Jon Dahl Tomasson 4
Vlag van Italië Christian Vieri 4
6 Vlag van Duitsland Michael Ballack 3
Vlag van Senegal Papa Bouba Diop 3
Vlag van Republiek Ierland Robbie Keane 3
Vlag van Swede Henrik Larsson 3
Vlag van Turkye İlhan Mansız 3
Vlag van Spanje Fernando Morientes 3
Vlag van Portugal Pauleta 3
Vlag van Spanje Raúl 3
Vlag van België Marc Wilmots 3
Rang Speler Doele
15 Vlag van Meksiko Jared Borgetti 2
Vlag van Senegal Henri Camara 2
Vlag van Costa Rica Rónald Gómez 2
Vlag van Paraguay Nelson Cuevas 2
Vlag van Turkye Ümit Davala 2
Vlag van Verenigde State van Amerika Landon Donovan 2
Vlag van Spanje Fernando Hierro 2
Vlag van Japan Junichi Inamoto 2
Vlag van Suid-Korea Ahn Jung-hwan 2
Vlag van Verenigde State van Amerika Brian McBride 2
Vlag van Engeland Michael Owen 2
Vlag van Brasilië Ronaldinho 2
Vlag van Turkye Hasan Şaş 2
Ronaldo

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 (en) "Goals scored". FIFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Junie 2018. Besoek op 1 Junie 2018.
  2. (en) "FIFA World Cup™ host announcement decision" (PDF). FIFA. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 12 April 2019. Besoek op 14 Julie 2018.
  3. (en) "History of the FIFA World Cup™ preliminary competition (by year)" (PDF). FIFA. November 2009. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 9 Julie 2014. Besoek op 9 Julie 2014.
  4. (en) "Formats of the FIFA World Cup final competitions" (PDF). FIFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 27 Februarie 2008.
  5. (en) "page 45" (PDF). FIFA. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 30 Maart 2020. Besoek op 14 Julie 2018.
  6. (en) "FIFA World Cup: Milestones, facts & figures. Statistical Kit 7" (PDF). FIFA. 26 Maart 2013. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 16 Julie 2014. Besoek op 16 Julie 2014.

Verdere leesstof

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]


Sokker-Wêreldbekertoernooie

Uruguay 1930Italië 1934Frankryk 19381942Brasilië 1950Switserland 1954Swede 1958Chili 1962Engeland 1966Meksiko 1970Wes-Duitsland 1974Argentinië 1978Spanje 1982Meksiko 1986Italië 1990Verenigde State 1994Frankryk 1998Suid-Korea/Japan 2002Duitsland 2006Suid-Afrika 2010Brasilië 2014Rusland 2018Katar 2022Kanada/Meksiko/Verenigde State 202620302034