Incheon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Incheon
인천광역시
Incheon montage 2015.PNG

Kaart Wapen
Incheon-gwangyeoksi in South Korea.svg
Coats of arms of None.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
 Streek Sudogwon
 Koördinate 37°28′N 126°39′O / 37.467°N 126.650°O / 37.467; 126.650
 Stigting 1883
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 029,43 vk km
 Hoogte bo seevlak m
 Bevolking:  
 - Totaal (2014) 2 899 071
 - Bevolkingsdigtheid 2 800/vk km
 Tydsone UTC +9
 Burgemeester Song Young-gil
 Amptelike webwerf www.incheon.go.kr
Incheon in 1930

Incheon (Koreaans: 인천광역시) is die derde grootste stad naas die hoofstad Seoel en Busan in die noorde van Suid-Korea en is in die weste van die Koreaanse Skiereiland geleë. Dié stad en het 'n bevolking van 2 899 071 in 2014 gehad en het 'n oppervlakte van 1 029,43 km².

Die stad is aan die Geelsee geleë en grens in die noorde aan Noord-Korea. Dit is die belangrikste lughawestad van Suid-Korea en huisves die reuse Incheon Internasionale Lughawe, wat die hoofstad Seoel bedien. Die lughawe het 'n gholfbaan, 'n spa, private slaapkamers, ysskaatsbaan, 'n kasino, binnenshuise tuine en 'n museum van die Koreaanse kultuur.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]