Dan Carter
Voorkoms
| |||||
Volle naam | Daniel William Carter | ||||
---|---|---|---|---|---|
Bynaam | DC Dezzy[1] | ||||
Geboortedatum | 5 Maart 1982[2] | ||||
Geboorteplek | Southbridge, Canterbury, Nieu-Seeland | ||||
Lengte | 1,78 m | ||||
Massa | 94 kg | ||||
Skool | Ellesmere College Christchurch Hoër Seunskool | ||||
Vername familie | Bill Dalley (grootoom) | ||||
Eggenote | Honor Carter (sedert 2011) | ||||
Kinders | 3 | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Losskakel, binnesenter | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Southbridge RVK | |||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2008–2009 2015–2018 2018–2020 |
Perpignan Racing 92 Kobelco Steelers |
5 57 12 |
(45) (445) (196) | ||
korrek soos op 20 Februarie 2021. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2002–2014 | Canterbury | 28 | (300) | ||
korrek soos op 20 Februarie 2021. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2003–2015 | Crusaders | 141 | (1708) | ||
korrek soos op 20 Februarie 2021. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2002 2003–2015 |
Nieu-Seeland o/21 Nieu-Seeland |
5 112 |
(68) (1598) | ||
korrek soos op 20 Februarie 2021. |
Daniel William "Dan" Carter (gebore op 5 Maart 1982) is 'n voormalige Nieu-Seelandse beroepsrugbyspeler. Gedurende die noordelike halfrond se winter van 2009 het hy vir die Perpignan-klub gespeel in die Franse Top 14-kompetisie. In die tweede helfte van 2009 het hy teruggekeer na Nieu-Seeland om provinsiale rugby vir Canterbury, en Superrugby vir die Crusaders te speel. Hy het tydens die Rugbywêreldbeker 2003, Rugbywêreldbeker 2007, Rugbywêreldbeker 2011 en Rugbywêreldbeker 2015 vir die All Blacks uitgedraf, van wie Nieu-Seeland die laaste twee gewen het. Op 20 Februarie 2021 het Dan Carter sy uittreding uit rugby aangekondig.[3][4]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) Booker, Jarrod (2 Oktober 2006). "Dan Carter – single, or not?". The New Zealand Herald. Besoek op 23 September 2009.
- ↑ (en) Carter, Dan. "About Dan: Dan Carter". SportzIconz. p. 1. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Maart 2010. Besoek op 28 Augustus 2008.
- ↑ (en) "Rugby: All Blacks great Dan Carter reveals retirement, future plans in exclusive interview". The New Zealand Herald. 20 Februarie 2021. Besoek op 20 Februarie 2021.
- ↑ (en) "Dan Carter: All Blacks great retires from professional rugby". BBC. 20 Februarie 2021. Besoek op 20 Februarie 2021.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Dan Carter.
- (en) Amptelike webwerf
- (en) Carter se statistiek op die All Blacks se webwerf
- (en) Profiel op ESPNscrum
- (en) Carter se statistiek op itsrugby.co.uk