Dawid Minnaar
Voorkoms
Dawid Minnaar | |
Minnaar as Eugène Marais
| |
Beroep(e) | Akteur |
---|---|
Aktiewe jare | 1981 tot nou |
Rolprente | Fiela se kind |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dawid Minnaar is 'n Afrikaanse akteur, deesdae bekend as dr. Franz Basson van die KykNET-sepie, Binnelanders.
Minnaar is in Upington in die Noord-Kaap gebore, maar het grootgeword op 'n karakoelplaas in die suid-westelike streek van Namibië, naby Helmeringhausen op. Na 'n jaar van verpligte militêre diens studeer hy drama aan die universiteite van Stellenbosch en Kaapstad. In 1981 begin hy sy professionele loopbaan as akteur deur by die uitvoerende kunsteraad van Suidwes-Afrika aan te sluit.
Filmografie
[wysig | wysig bron]Van die rolprente waarin hy verskyn het:
- Nag van die negentiende, 1992
- The Visual Bible: Matthew, 1993
- Ouma se slim kind as die onderwyser, 1998
- Fiela se kind as Benjamin sr., 2007
- Die wonderwerker, 2012
Van sy TV optredes sluit in:
- Paradys, 1994
- 7de Laan as Leon de Lange, 2000–2002, 2003-
- Waterfront, 2017
- Konings
- Torings
- Koöperasiestories
- Binnelanders as dr. Franz Basson
- Amalia as Piet Vos
- Sara se geheim[1]
- Fynskrif[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 "Luister: Dawid Minnaar 'streef na eerlikheid' voor kamera én op verhoog". Maroela Media. 12 Augustus 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 November 2019. Besoek op 13 Augustus 2019.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Dawid Minnaar in die Internet-rolprentdatabasis
- Lys van rolle wat Minnaar al vertolk het Geargiveer 27 Julie 2012 op Wayback Machine