Dmitri Aleksejef

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Dmitri Aleksejef
GeboortenaamDmitrij Konstantinovič Alekseev
Geboorte10 Augustus 1947 (1947-08-10) (72 jaar oud)
Moskou
Beroep(e)Pianis, onderwyser
Instrument(e)Klavier
EtiketteEMI, Virgin Classics, Hyperion (plate-etiket), RCA
Portal.svg Musiekportaal

Dmitri Aleksejef (Russies: |Дмитрий Константинович Алексеев, Dmitrij Konstantinovič Alekseev, gebore op 10 Augustus 1947 in Moskou) is 'n Russiese pianis. Hy het by die Moskouse Konservatoria gestudeer, en bykomend hiertoe ook onder Dmitri Bashkirov. In die 1970's het Aleksejef sy buiging in Londen, Wene, Chicago en New York gemaak. Hy het in 1975 die Leeds Internasionale Pianoforte Kompetisie gewen.[1]

Met ingang 2010 het hy onderwys gegee by die Koninklike Kollege van Musiek in Londen.[2] Hy word verteenwoordig deur IMG Artists.[3]Aleksejef se repertorium, welke 'n groot deel van reeds opgeneem is, sluit werke deur Aleksander N. Skriabin, Robert Schumann, Johannes Brahms, Sergei Prokofiëf, Frédéric Chopin, Sergei Rachmaninoff, en Dmitri Sjostakowitsj in. Hy het ook vir Barbara Hendricks op die klavier begelei.

Geselekteerde diskografie[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Dmitri Alexeev". Chopin Society. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Maart 2010. Besoek op 12 Februarie 2010. Onbekende parameter |url-status= geïgnoreer (help)
  2. Dmitri Alexeev Royal College of Music. Opgespoor op 12 Februarie 2010.
  3. http://www.imgartists.com/?page=artist&id=178&c=2 IMG Artists. Opgespoor op 12 Februarie 2010.