Dodder

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Dodder (Cuscuta)
Dodder op 'n gasheerplant
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(klade): Angiosperms
(klade): Eudicots
(klade): Asterids
Orde: Solanales
Familie: Convolvulaceae
Genus: Cuscuta
L.
Species

Ongeveer 100–170 spesies, insluitend:

(sien teks)

Dodder is ’n parasitiese slinger­plant, Cuscuta, wat ander plante as gas­heer gebruik. Dit staan ook bekend as warkruid of monniksbaard.[1] Dit staan in Engels bekend as hellweed, devil's gut, beggarweed, strangle tare, scaldweed of dodder.[2]

Dodder het geen chlorofil nie en kan nie sy eie voedsel deur fotosintese maak nie. Dit groei op ander plante, en gebruik hul voedingstowwe, wat lei tot die verswakking van die gasheerplant. Landboukundiges beskou dodder as 'n verwoestende onkruid en probeer om dit uit te roei.[2]

Spesies[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]