Ebbehoutghwarrie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ebbehoutghwarrie
Euclea pseudebenus E.Mey. ex A.DC. 2014 05 15 5405.JPG
Euclea pseudebenus 2014 05 15 5406.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. pseudebenus
Binomiale naam
Euclea pseudebenus
E.Mey. ex A.DC.

Die Ebbehoutghwarrie (Euclea pseudebenus) is 'n klein boom wat langs waterlope en in oewerstreke voorkom vanaf die Kunenerivier suidwaarts tot in Namakwaland. Die boom het neerhangende takke.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]