Bontpaling
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Echidna nebulosa)
Bontpaling | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. nebulosa
|
Binomiale naam | |
Echidna nebulosa (J. N. Ahl, 1789)
|
Die Bontpaling (Echidna nebulosa) is 'n vis wat slegs aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. Die paling is wit tot roomgeel met donker, ronde vlekke op die liggaam. Dit kan tot 70 cm lank word. Kom voor in riwwe of seegrasbeddings. In Engels staan die vis bekend as Floral moray.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bronne
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Echidna nebulosa. |
- Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6
- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0