Elim, Limpopo
Voorkoms
Elim | |
---|---|
Koördinate: 23°9′24″S 30°3′11″O / 23.15667°S 30.05306°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Vhembe |
Munisipaliteit | Makhado |
Oppervlak | |
• Totaal | 14,25 km2 (5,50 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 16 538 |
• Digtheid | 1 161/km2 (3 010/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 0.1% |
• Swart mense | 98.9% |
• Ander | 0.7% |
Taal (2011) | |
• Tsonga | 71.8% |
• Venda | 22.8% |
• Ander | 5.4% |
Elim is 'n woongebied (township) rondom die Elim-hospitaal, geleë in die distrik van Hlanganani in die voormalige Tsonga-tuisland, Gazankulu, langs die R578-pad na Giyani in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Elim". Sensus 2011.