Gaan na inhoud

Bergpalm

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Bergpalm
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie:
E. eugene-maraisii
Binomiale naam
Encephalartos eugene-maraisii
I.Verd., (1945)

Die bergpalm of waterbergbroodboom (Encephalartos eugene-maraisii Verd.) is 'n spesie van die genus Encephalartos en is endemies aan Limpopo. Dit is beperk tot die Waterberg-gebied in Limpopo. Op die SANBI-rooilys is dit as bedreigde spesie (EN) gelys. Die populasie het in die laaste generasie (ongeveer 30 jaar) met meer as 50% afgeneem en daar bly net ongeveer 900 indiwidue oor.

Dit is 'n boom wat tot 3 m hoog word. Sy sierlike blare word 1 m lank. Die plant se FSA-nommer is 3.1.[1] In Engels staan dit bekend as Waterberg cycad.

Fotogalery

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]