Eugène Viollet-le-Duc

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ontwerp vir 'n konsertsaal wat uit 1864 dui wat Gotiese beginsels in moderne materiale stene, klip en gietysetr, uitdruk. Entretiens sur l'architecture

Eugène Emmanuel Viollet-le-Duc (27 Januarie 181417 September 1879) was 'n Franse argitek en teoretikus wat beroemd is vir sy restorasies van middeleeuse geboue. Viollet-le-Duc wat in Parys gebore is was 'n sentrale figuur in die Gotiese Herlewing in Frankryk aangesien hy in die publieke diskoers oor "eerlikheid" in argitektuur was, wat uiteindelike bo alle alle wedywerende style sou uitstyg, om die gees van Modernisme toe te lig. Sir John Summerson het gemeen dat "daar was twee opperste vername teoretici in die geskiedenis van Europese argitektuur—Leon Battista Alberti en Eugène Viollet-le-Duc" (Summerson 1948).