Euryops discoideus
Voorkoms
Euryops discoideus | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Asterales |
Familie: | Asteraceae |
Genus: | Euryops |
Spesie: | E. discoideus
|
Binomiale naam | |
Euryops discoideus Burtt Davy, 1935
|
Euryops discoideus is 'n struik wat tot die Asteraceae familie hoort. Die spesie is endemies in Mpumalanga en was laas in 1935 gesien te Kaapsehoop. Die plant word as uitgestorwe beskou.