Afrikaanse boomvalk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Falco cuvierii)
Jump to navigation Jump to search

Afrikaanse boomvalk
African Hobby bwindi jan06.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
F. cuvierii
Binomiale naam
Falco cuvierii
Smith, 1830

Die Afrikaanse boomvalk (Falco cuvierii) is 'n skaars inter-Afrika somertrekvoël. Hulle leef gewoonlik in boomveld, woude en die aangrensende oop wêreld. Die voël is 28–30 cm groot en weeg 15–220 gram. In Engels staan die voël bekend as African hobby.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Falco cuvierii". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]