Gebande sanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gebande sanger
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Cisticolidae
Genus: Calamonastes
Spesie: C. fasciolatus
Binomiale naam
Calamonastes fasciolatus
(A. Smith, 1847)
Sinonieme

Camaroptera fasciolata

Die Gebande sanger (Calamonastes fasciolatus) is 'n amper-endemiese standvoël in droë doringboomsavanne. Die voël is 14 cm groot en weeg 13 gram. In Engels staan die voël bekend as die Barred Wren-Warbler.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Camaroptera fasciolata". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Verkry op 26 November 2013.