Labeobarbus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Geelvis)
Jump to navigation Jump to search

Labeobarbus
Labeobarbus marequensis.jpg
'n Laeveld grootskub-geelvis (Labeobarbus marequensis)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Labeobarbus

Rüppell, 1835
Diversiteit
[[#Spesies|43, sien teks.]]

Labeobarbus (Geelvis) is 'n genus van visse wat aan die familie Cyprinidae behoort. Die spesies wat tot hierdie genus hoort is almal groot en lewe lank. Die voorkoms tussen spesies en selfs in dieselfde spesie verskil drasties, veral die mond en lippe. Geelvis is 'n gewilde hengelvis. Hulle swem stroomop om te broei, gewoonlik op gruis beddings.

Spesies[wysig | wysig bron]

Spesies wat hoort tot die genus en voorkom in Suider-Afrika:

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]